Spreuke 3:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Moenie die goeie terughou van dié wat dit nodig het*+as dit vir jou moontlik is om te help nie.+ 1 Johannes 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+
17 Maar as iemand genoeg materiële besittings het om van te lewe en sien dat sy broer gebrek ly en tog weier om medelye* aan hom te betoon, hoe kan die liefde vir God dan in hom bly?+