Levitikus 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah. Matteus 5:39 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie, maar as iemand jou op jou regterwang klap, draai die ander een ook na hom toe.+
18 “‘Jy mag nie wraak neem+ of ’n wrok koester teen die kinders van jou volk nie, en jy moet jou medemens liefhê soos jouself.+ Ek is Jehovah.
39 Ek sê egter vir julle: Moenie die een wat goddeloos is, teëstaan nie, maar as iemand jou op jou regterwang klap, draai die ander een ook na hom toe.+