Numeri 14:29 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+ Numeri 14:35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 35 “‘“Ek, Jehovah, het gepraat. Dit is wat ek aan hierdie slegte volk gaan doen, aan almal wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en hier sal hulle sterf.+
29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, almal van julle wat 20 jaar en ouer is en wat geregistreer is, almal wat teen my gekla het.+
35 “‘“Ek, Jehovah, het gepraat. Dit is wat ek aan hierdie slegte volk gaan doen, aan almal wat teen my bymekaargekom het: In hierdie wildernis sal hulle aan hulle einde kom, en hier sal hulle sterf.+