Eksodus 34:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Julle mag nie voor ’n ander god neerbuig nie,+ want Jehovah is daarvoor bekend dat hy uitsluitlike toegewydheid vereis.* Ja, hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+ Deuteronomium 32:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+
14 Julle mag nie voor ’n ander god neerbuig nie,+ want Jehovah is daarvoor bekend dat hy uitsluitlike toegewydheid vereis.* Ja, hy is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis.+
21 Hulle het my woedend* gemaak met iets wat nie ’n god is nie.+Hulle het my aanstoot gegee met hulle waardelose afgode.+ Daarom sal ek hulle jaloers maak met dit wat nie ’n volk is nie.+Ek sal hulle aanstoot gee met ’n dwase nasie.+