Romeine 14:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar laat ons eerder vasbeslote wees om nie iets in ’n broer se pad te sit wat hom kan laat struikel of laat val nie.+ 1 Korintiërs 8:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 As kos my broer dus laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+ 2 Korintiërs 6:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Ons gee niemand enige rede om te struikel nie,* sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie.+
13 Laat ons mekaar dus nie langer oordeel nie,+ maar laat ons eerder vasbeslote wees om nie iets in ’n broer se pad te sit wat hom kan laat struikel of laat val nie.+
13 As kos my broer dus laat struikel, sal ek nooit weer vleis eet nie, sodat ek my broer nie sal laat struikel nie.+
3 Ons gee niemand enige rede om te struikel nie,* sodat daar nie met ons bediening foutgevind sal word nie.+