Efesiërs 2:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 In eenheid met hom word julle ook saam opgebou tot ’n plek waarin God deur gees woon.+ 1 Petrus 2:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+
5 word julle self ook as lewende stene opgebou tot ’n geestelike tempel*+ om ’n heilige priesterdom te wees, sodat julle deur Jesus Christus geestelike offerandes kan bring+ wat vir God aanvaarbaar is.+