-
Filippense 4:18, 19Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
18 Ek het alles wat ek nodig het en selfs nog meer. Ek het oorgenoeg noudat Epafrodiʹtus+ die dinge vir my gebring het wat julle gestuur het, ’n aangename geur,+ ’n aanvaarbare offerande, wat deur God goedgekeur word. 19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus.
-