Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 15:26, 27
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Want dié in Masedoʹnië en Agaʹje was gretig om hulle goed te deel deur ’n bydrae aan die armes onder die heiliges in Jerusalem te gee.+ 27 Hulle het dit uit die hart gedoen, maar eintlik was hulle by die heiliges in die skuld. Want die heiliges het die dinge wat hulle van God ontvang het, met die nasies gedeel, en daarom is dit ook net reg dat die nasies hulle nou met hulle materiële dinge help.+

  • 2 Korintiërs 8:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Daar moet eerder ’n gelykmaking wees. Die oorvloed wat julle op die oomblik het, moet hulle tekort aanvul, en hulle oorvloed moet ook julle tekort aanvul. So sal daar ’n gelykmaking wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel