Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Kolossense 3:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Vrouens, wees onderdanig aan julle mans,+ want dit is reg in die oë van die Here.

  • Titus 2:4, 5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Dan kan hulle die jong vrouens leer* om hulle mans lief te hê, om hulle kinders lief te hê, 5 om verstandig* en rein* te wees, om by die huis te werk* en om te doen wat goed is, terwyl hulle aan hulle eie mans onderdanig is,+ sodat daar nie van die woord van God sleg gepraat sal word nie.

  • 1 Petrus 3:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Vrouens, net so moet julle onderdanig wees aan julle mans,+ sodat mans wat nie aan die woord gehoorsaam is nie, sonder ’n woord deur die gedrag van hulle vrouens gewen kan word+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel