Spreuke 6:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 My seun, gehoorsaam die gebod van jou paen moenie die onderrigting* van jou ma verwerp nie.+ Lukas 2:51 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 51 Toe het hy saam met hulle gegaan en in Naʹsaret gekom, en hy het aan hulle onderdanig* gebly.+ Sy ma het ook al hierdie woorde in haar hart bewaar.+ Efesiërs 6:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Kinders, wees gehoorsaam aan julle ouers+ in eenheid met die Here, want dit is regverdig.
51 Toe het hy saam met hulle gegaan en in Naʹsaret gekom, en hy het aan hulle onderdanig* gebly.+ Sy ma het ook al hierdie woorde in haar hart bewaar.+