Romeine 14:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Want Christus het gesterf en weer lewend geword om Here oor die dooies sowel as die lewendes te wees.+ 1 Korintiërs 15:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, was iets wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif,+ 4 en dat hy begrawe is,+ ja, dat hy op die derde dag+ opgewek is,+ volgens die Skrif,+
9 Want Christus het gesterf en weer lewend geword om Here oor die dooies sowel as die lewendes te wees.+
3 Want een van die eerste dinge wat ek aan julle oorgedra het, was iets wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het, volgens die Skrif,+ 4 en dat hy begrawe is,+ ja, dat hy op die derde dag+ opgewek is,+ volgens die Skrif,+