Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 14:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 En as ek vir julle ’n plek gaan voorberei, sal ek weer kom en julle saam met my neem, sodat julle ook kan wees waar ek is.+

  • Johannes 17:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Vader, ek wil hê dat dié wat u aan my gegee het, saam met my moet wees,+ sodat hulle die heerlikheid kan sien wat u my gegee het, want u het my voor die begin van die mensdom* liefgehad.+

  • 2 Korintiërs 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Maar ons is vol moed en wil liewer by die Here gaan woon as om in hierdie liggaam te wees.+

  • Filippense 1:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Dit voel asof ek in twee verdeel is, want ek wil graag bevry word en saam met Christus wees,+ want dit is beslis baie beter.+

  • Openbaring 20:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Gelukkig en heilig is enigeen wat die eerste opstanding ontvang.+ Die tweede dood+ het geen gesag oor hulle nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die 1 000 jaar lank saam met hom as konings regeer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel