Psalm 37:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+ Jeremia 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle probeer om die wonde* van die dogter van my volk op ’n oppervlakkige manier te genees deur te sê: “Daar is vrede! Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie.+
10 Nog net ’n klein rukkie en die goddeloses sal nie meer bestaan nie.+ Jy sal kyk na die plek waar hulle was,en hulle sal nie daar wees nie.+
11 Hulle probeer om die wonde* van die dogter van my volk op ’n oppervlakkige manier te genees deur te sê: “Daar is vrede! Daar is vrede!” terwyl daar geen vrede is nie.+