Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 10:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 Jehovah is Koning vir ewig en altyd.+

      Die nasies het van die aarde af verdwyn.+

  • Psalm 90:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Voordat die berge gebore is

      en u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+

      ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+

  • Daniël 6:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Ek beveel dat die mense in elke gebied van my koninkryk moet bewe van vrees voor die God van Daniël.+ Want hy is die lewende God wat vir ewig bestaan. Sy koninkryk sal nooit vernietig word nie, en sy heerskappy* duur vir ewig.+

  • Openbaring 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê:

      “Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel