-
2 Timoteus 1:9, 10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
9 Hy het ons gered en ons geroep met ’n heilige roeping,+ nie as gevolg van ons werke nie, maar as gevolg van sy eie voorneme en onverdiende goedheid.+ Dit is lank gelede deur middel van Christus Jesus aan ons gegee, 10 maar nou is dit duidelik sigbaar gemaak deur die openbaring van ons Redder, Christus Jesus.+ Hy het ’n einde aan die dood gemaak+ en het deur die goeie nuus+ aan ons getoon hoe om die lewe te kry,+ sowel as ’n liggaam wat nie kan vergaan nie.+
-