33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+
10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,’ sê Jehovah.* ‘Ek sal my wette in hulle verstande sit, en ek sal dit in hulle harte skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.+