10 Daarom is ek ter wille van Christus bly oor swakhede, oor beledigings, oor tye van nood, oor vervolging en moeilikhede. Want wanneer ek swak is, dan is ek sterk.+
14 As julle vir die naam van Christus beledig* word, is julle gelukkig,+ want dit beteken dat julle die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, het.