-
Hebreërs 3:12, 13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
12 Pasop, broers, dat nie een van julle ooit ’n goddelose, ongelowige hart ontwikkel deurdat hy van die lewende God wegbeweeg nie.+ 13 Maar hou aan om mekaar elke dag aan te moedig, solank dit “Vandag”+ genoem word, sodat niemand van julle verhard word omdat hy deur die krag van sonde bedrieg is nie.
-