Eksodus 24:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Toe het Moses en sy dienaar Josua+ opgestaan, en Moses het teen die berg van die ware God opgeklim.+ Deuteronomium 1:38 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 38 Josua, die seun van Nun, wat voor jou staan,+ is die een wat in die land sal ingaan.+ Versterk hom,*+ want hy sal sorg dat Israel die land erf.”)
13 Toe het Moses en sy dienaar Josua+ opgestaan, en Moses het teen die berg van die ware God opgeklim.+
38 Josua, die seun van Nun, wat voor jou staan,+ is die een wat in die land sal ingaan.+ Versterk hom,*+ want hy sal sorg dat Israel die land erf.”)