Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 40:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Luister! Iemand sê: “Roep uit!”

      Iemand anders vra: “Wat moet ek uitroep?”

      “Alle mense* is soos groen gras.

      Al hulle lojale liefde is soos ’n bloeisel van die veld.+

       7 Die groen gras verdroog,

      die bloeisel verlep,+

      want die asem* van Jehovah blaas daaroor.+

      Ja, die volk is maar net groen gras.

  • Matteus 19:24
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 24 Ek sê weer vir julle dat dit makliker is vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die Koninkryk van God in te gaan.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel