7 Toe het die ouermanne van Moab en die ouermanne van Miʹdian met die betaling vir ’n waarsêer na Biʹleam+ gegaan en Balak se boodskap aan hom oorgedra.
2 want hulle het nie vir die Israeliete brood en water gegee nie. Hulle het eerder vir Biʹleam gehuur om ’n vloek oor hulle uit te spreek.+ Maar ons God het die vloek in ’n seën verander.+