Jeremia 17:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Kyk! Daar is dié wat vir my sê: “Waar is die woord van Jehovah?+ Laat dit asseblief kom!” Matteus 24:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 “Maar as daardie slegte slaaf ooit in sy hart sê: ‘My meester vat lank om te kom,’+ Lukas 12:45 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 45 Maar as daardie slaaf ooit in sy hart sou sê: ‘My meester vat lank om te kom,’ en hy die diensknegte en die diensmeisies begin slaan en begin eet en drink en dronk word,+
45 Maar as daardie slaaf ooit in sy hart sou sê: ‘My meester vat lank om te kom,’ en hy die diensknegte en die diensmeisies begin slaan en begin eet en drink en dronk word,+