Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 7:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 In die 600ste jaar van Noag se lewe, in die tweede maand, op die 17de dag van die maand, op daardie dag, het al die fonteine van die groot waterdieptes oopgebars en is die sluise van die hemel oopgemaak.+

  • Genesis 7:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 So het Hy elke lewende ding van die oppervlak van die aarde af weggevee, insluitende die mense, die diere, die kruipende diere en die vlieënde diere van die hemel. Hulle is almal van die aarde af weggevee.+ Net Noag en dié wat saam met hom in die ark was, het bly lewe.+

  • Matteus 24:38, 39
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 38 Want in die dae voor die Vloed het mense geëet en gedrink, en mans het getrou en vrouens is in die huwelik gegee, tot die dag dat Noag in die ark ingegaan het.+ 39 Hulle het geen aandag geskenk totdat die Vloed gekom het en hulle almal weggespoel het nie.+ Die teenwoordigheid van die Seun van die mens sal net so wees.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel