Matteus 1:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus*+ noem, want hy sal sy volk van hulle sondes red.”+ Johannes 3:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Want God het nie sy Seun in die wêreld uitgestuur om die wêreld te oordeel nie, maar sodat die wêreld deur middel van hom gered kan word.+ Johannes 12:47 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 47 Maar as iemand my woorde hoor en dit nie gehoorsaam nie, oordeel ek hom nie, want ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.+ Handelinge 5:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+
21 Sy sal geboorte gee aan ’n seun, en jy moet hom Jesus*+ noem, want hy sal sy volk van hulle sondes red.”+
17 Want God het nie sy Seun in die wêreld uitgestuur om die wêreld te oordeel nie, maar sodat die wêreld deur middel van hom gered kan word.+
47 Maar as iemand my woorde hoor en dit nie gehoorsaam nie, oordeel ek hom nie, want ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.+
31 God het hom as die Leier*+ en Redder+ tot aan Sy regterhand verhoog,+ sodat Israel berou kan toon en hulle sondes vergewe kan word.+