Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Johannes 3:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Jesus het vir hom gesê: “Ek verseker jou: As iemand nie weer* gebore word nie,+ kan hy die Koninkryk van God nie sien nie.”+

  • 1 Petrus 1:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus geloof word. Hy het Jesus Christus uit die dood opgewek,+ en so het hy ons in ooreenstemming met sy groot genade ’n nuwe geboorte gegee.+ Nou het ons ’n lewende hoop+

  • 1 Petrus 1:23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur saad wat kan vergaan nie, maar deur saad wat nie kan vergaan nie,*+ deur middel van die woord van die lewende en ewige God.+

  • 1 Johannes 3:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy saad* bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel