Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Handelinge 20:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Skenk aandag aan julleself+ en aan die hele kudde, waaroor die heilige gees julle as opsieners aangestel het,+ om herders te wees vir die gemeente van God,+ wat hy met die bloed van sy eie Seun gekoop het.+

  • Efesiërs 1:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Deur middel van hom is ons bevry deur ’n losprys, deur sy bloed.+ Ja, ons oortredings is as gevolg van God se groot onverdiende goedheid vergewe.+

  • 1 Petrus 1:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n onbesmette en vlekkelose lam,+ ja, dié van Christus.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel