Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 4:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 val die 24 ouderlinge+ neer voor die Een wat op die troon sit en aanbid hulle die Een wat vir ewig en altyd lewe. Dan gooi hulle hulle krone voor die troon en sê:

  • Openbaring 5:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 Toe hy die boekrol neem, het die vier lewende wesens en die 24 ouderlinge+ voor die Lam neergeval, en elkeen van hulle het ’n harp en goue bakke vol reukwerk gehad. (Die reukwerk beteken die gebede van die heiliges.)+

  • Openbaring 11:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 En die 24 ouderlinge+ wat voor God op hulle trone gesit het, het met hulle gesigte na die grond toe neergeval en God aanbid

  • Openbaring 19:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 En die 24 ouderlinge+ en die vier lewende wesens+ het neergeval en God aanbid wat op die troon sit en het gesê: “Amen! Loof Jah!”*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel