Eksodus 30:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Maak ’n koperkom met ’n voetstuk.+ Sit dit dan tussen die tent van samekoms en die altaar en gooi water daarin.+ 1 Konings 7:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe het hy die See* van gegote metaal+ gemaak. Dit was rond, 10 el van die een rand tot by die ander rand, 5 el hoog en 30 el in omtrek.*+
18 “Maak ’n koperkom met ’n voetstuk.+ Sit dit dan tussen die tent van samekoms en die altaar en gooi water daarin.+
23 Toe het hy die See* van gegote metaal+ gemaak. Dit was rond, 10 el van die een rand tot by die ander rand, 5 el hoog en 30 el in omtrek.*+