Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 90:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Voordat die berge gebore is

      en u die aarde en die vrugbare land gemaak het,*+

      ja, van ewigheid tot ewigheid is u God.+

  • Daniël 12:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Toe het ek die man in linneklere, wat bokant die waters van die rivier was, hoor praat. Hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel opgelig en gesweer by die Een wat vir ewig lewe:+ “Dit sal ’n vasgestelde tyd, vasgestelde tye en ’n halwe tyd* wees. Sodra die mag van die heilige volk gebreek is,+ sal al hierdie dinge tot ’n einde kom.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel