Openbaring 1:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens.+ Hy het ’n kleed gedra wat tot op sy voete hang en het ’n goue band om sy bors gehad. Openbaring 1:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Toe ek hom sien, het ek soos ’n dooie mens voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gesit en gesê: “Moenie bang wees nie. Ek is die Eerste+ en die Laaste,+
13 en tussen die lampstaanders iemand soos ’n seun van die mens.+ Hy het ’n kleed gedra wat tot op sy voete hang en het ’n goue band om sy bors gehad.
17 Toe ek hom sien, het ek soos ’n dooie mens voor sy voete neergeval. En hy het sy regterhand op my gesit en gesê: “Moenie bang wees nie. Ek is die Eerste+ en die Laaste,+