12 “‘Ek sal die een wat oorwin, ’n pilaar in die tempel van my God maak, en hy sal beslis nie meer daar uitgaan nie. Ek sal die naam van my God op hom skryf+ en die naam van die stad van my God, die Nuwe Jerusalem,+ wat uit die hemel van my God af neerdaal, en my eie nuwe naam.+