Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Romeine 16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Romeine

      • Paulus stel Febe voor, ’n bedienaar (1, 2)

      • Groete aan Romeinse Christene (3-16)

      • Waarskuwing teen verdeeldhede (17-20)

      • Groete van Paulus se medewerkers (21-24)

      • Heilige geheim nou bekend (25-27)

Romeine 16:1

Kruisverwysings

  • +Han 18:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2010/7, bl. 28

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 21, 23

    1997/7/15, bl. 31

    1988/10/1, bl. 13

    “Hele Skrif”, bl. 206-207

Romeine 16:2

Kruisverwysings

  • +Ro 12:13; 1Jo 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/1/15, bl. 21, 23

    1997/7/15, bl. 31

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:3

Kruisverwysings

  • +Han 18:2, 24, 26; 2Ti 4:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/12/15, bl. 22

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:4

Voetnote

  • *

    Lett. “nekke”.

Kruisverwysings

  • +1Jo 3:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/1/15, bl. 10-11

    1996/12/15, bl. 22, 24

    1993/11/15, bl. 20-21

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:5

Voetnote

  • *

    Of “se eerstelinge”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 16:19; Kol 4:15; Flm 2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/11/15, bl. 7

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13-14

Romeine 16:7

Kruisverwysings

  • +Ro 16:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/1/15, bl. 28-29

    1988/10/1, bl. 13-14

Romeine 16:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/10/1, bl. 13

Romeine 16:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1993/10/15, bl. 15

    1990/8/1, bl. 25

Romeine 16:17

Kruisverwysings

  • +Mt 7:15; Tit 3:10; 2Jo 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 16

    1988/10/1, bl. 14

    Verkondigers, bl. 629

Romeine 16:18

Voetnote

  • *

    Of “mae”.

Romeine 16:19

Kruisverwysings

  • +1Kor 14:20

Romeine 16:20

Kruisverwysings

  • +Ge 3:15; Heb 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 12

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 9

    Openbaring se klimaks, bl. 286-287

    “Hele Skrif”, bl. 209

Romeine 16:21

Kruisverwysings

  • +Ro 16:7

Romeine 16:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/7/15, bl. 30-31

Romeine 16:23

Voetnote

  • *

    Of “stadsbestuurder”.

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:14

Romeine 16:24

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A3.

Romeine 16:25

Kruisverwysings

  • +Ef 1:9-12; Kol 1:26, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1997/6/1, bl. 13

Romeine 16:27

Kruisverwysings

  • +Ro 11:33

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 176-178

    Die Wagtoring,

    2009/4/15, bl. 15

    2007/5/15, bl. 24-25

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Rom. 16:1Han 18:18
Rom. 16:2Ro 12:13; 1Jo 3:17
Rom. 16:3Han 18:2, 24, 26; 2Ti 4:19
Rom. 16:41Jo 3:16
Rom. 16:51Kor 16:19; Kol 4:15; Flm 2
Rom. 16:7Ro 16:11
Rom. 16:17Mt 7:15; Tit 3:10; 2Jo 10
Rom. 16:191Kor 14:20
Rom. 16:20Ge 3:15; Heb 2:14
Rom. 16:21Ro 16:7
Rom. 16:231Kor 1:14
Rom. 16:25Ef 1:9-12; Kol 1:26, 27
Rom. 16:27Ro 11:33
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Romeine 16:1-27

Aan die Romeine

16 Ek stel ons suster Feʹbe aan julle voor. Sy is ’n dienares van die gemeente in Kenchreʹë.+ 2 Verwelkom haar in die Here op ’n manier wat die heiliges waardig is, en help haar met enigiets wat sy nodig het,+ want sy het baie broers en susters bygestaan, en ook vir my.

3 Stuur groete vir Prisca en Aʹquila,+ my medewerkers in Christus Jesus. 4 Hulle het hulle lewens* vir my gewaag,+ en ek sowel as al die gemeentes van die nasies bedank hulle. 5 En groet die gemeente wat in hulle huis is.+ Groet my geliefde Epeʹnetus, wat een van Christus se eerste dissipels* in Asië is. 6 Groet Maria, wat hard vir julle gewerk het. 7 Groet Androniʹkus en Juʹnias, my familielede+ en medegevangenes. Hierdie manne is al langer as ek volgelinge van Christus, en die apostels ken hulle goed.

8 Stuur groete vir Ampliaʹtus, my geliefde in die Here. 9 Groet Urbaʹnus, ons medewerker in Christus, en my geliefde Stagis. 10 Groet Apelʹles, die een wat Christus se goedkeuring het. Groet dié uit die huis van Aristobuʹlus. 11 Groet Heroʹdion, my familielid. Groet dié uit die huis van Narsisʹsus wat in die Here is. 12 Groet Trifeʹna en Trifoʹsa, vrouens wat hard werk in die Here. Groet Perʹsis, ons geliefde, want sy het hard gewerk in die Here. 13 Groet Rufus, die een wat deur die Here gekies is, en sy ma en myne. 14 Groet Asinʹkritus, Flegon, Hermes, Paʹtrobas, Hermas en die broers by hulle. 15 Groet Filoʹlogus en Julia, Neʹreus en sy suster, en Olimʹpas en al die heiliges by hulle. 16 Groet mekaar met ’n heilige soen. Al die gemeentes van die Christus groet julle.

17 Broers, ek spoor julle dan nou aan om op te pas vir dié wat verdeeldheid veroorsaak en ander laat struikel deur teen die dinge te gaan wat julle geleer het, en vermy hulle.+ 18 Want sulke mense is nie slawe van ons Here Christus nie, maar van hulle eie begeertes,* en hulle verlei die harte van onskuldiges met mooipraatjies en vleitaal. 19 Almal het gesien dat julle gehoorsaam is, en daarom is ek bly oor julle. Maar ek wil hê dat julle wys moet wees wanneer dit by goeie dinge kom, maar onskuldig moet wees wanneer dit by slegte dinge kom.+ 20 Die God wat vrede gee, sal Satan binnekort onder julle voete vergruis.+ Mag die onverdiende goedheid van ons Here Jesus met julle wees.

21 Timoʹteus, my medewerker, groet julle, en so ook Luʹcius, Jason en Sosiʹpater, my familielede.+

22 Ek, Terʹtius, wat hierdie brief geskryf het, groet julle in die Here.

23 Gajus,+ wat my gasheer en dié van die hele gemeente is, groet julle. Erasʹtus, die skatmeester,* groet julle, en so ook Quartus, sy broer. 24 *——

25 God kan julle standvastig maak volgens die goeie nuus wat ek bekend maak en volgens die boodskap oor Jesus Christus. Hierdie goeie nuus hou verband met die heilige geheim+ wat God geopenbaar het. Dit was vir ’n lang tyd geheim gehou, 26 maar nou is dit geopenbaar. Dit is deur middel van die profetiese Geskrifte onder al die nasies bekend gemaak volgens die bevel van die ewige God, sodat mense deur geloof gehoorsaam kan wees. 27 Mag God, wat alleen wys is,+ tot in ewigheid verheerlik word as gevolg van wat Jesus Christus gedoen het. Amen.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel