Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 45
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Heilige bydrae en die stad (1-6)

      • Hoofman se toegewese deel (7, 8)

      • Hoofmanne moet eerlik optree (9-12)

      • Volk se bydraes en die hoofman (13-25)

Esegiël 45:1

Voetnote

  • *

    Verwys na die lang el. Sien Aanh. B14.

  • *

    Of “Binne al sy grense sal daar”.

Kruisverwysings

  • +Jos 14:1, 2; Ese 47:21, 22
  • +Ese 48:20
  • +Ese 48:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 219-220

    Die Wagtoring,

    1999/3/1, bl. 10, 17

Esegiël 45:2

Voetnote

  • *

    Lett. “500 by 500”.

Kruisverwysings

  • +Ese 42:20
  • +Jos 21:1, 2

Esegiël 45:4

Kruisverwysings

  • +Ese 48:10, 11
  • +Ese 40:46

Esegiël 45:5

Voetnote

  • *

    Of “vertrekke”.

Kruisverwysings

  • +Ese 48:13
  • +Ese 40:17

Esegiël 45:6

Kruisverwysings

  • +Ese 48:15

Esegiël 45:7

Kruisverwysings

  • +Ese 48:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/8/1, bl. 10-11

    1999/3/1, bl. 10, 17

Esegiël 45:8

Kruisverwysings

  • +Jes 32:1; 60:17; Jer 22:17; 23:5; Ese 22:27; 46:18; Mi 3:1-3
  • +Jos 11:23

Esegiël 45:9

Kruisverwysings

  • +Jer 22:3; Mi 6:8; Sag 8:16
  • +Mi 2:2

Esegiël 45:10

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

  • *

    Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +Le 19:36; Spr 11:1; Am 8:5; Mi 6:10, 11

Esegiël 45:11

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

Esegiël 45:12

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

  • *

    Sien Aanh. B14.

  • *

    Of “mina”. Sien Aanh. B14.

Kruisverwysings

  • +Eks 30:13

Esegiël 45:14

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

Esegiël 45:15

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffers”.

Kruisverwysings

  • +Le 2:1
  • +Le 1:10
  • +Le 3:1
  • +Le 1:4; 6:30; Heb 9:22

Esegiël 45:16

Kruisverwysings

  • +Eks 30:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 26

    1999/3/1, bl. 10

Esegiël 45:17

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffers”.

Kruisverwysings

  • +1Kr 16:2; 2Kr 30:24
  • +1Kn 8:64
  • +2Kr 35:7
  • +Jes 66:23
  • +De 16:16; 2Kr 8:12, 13; 31:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/3/15, bl. 26

Esegiël 45:18

Kruisverwysings

  • +Le 16:16

Esegiël 45:19

Kruisverwysings

  • +Ese 41:21

Esegiël 45:20

Kruisverwysings

  • +Le 4:27, 28
  • +Le 16:20

Esegiël 45:21

Kruisverwysings

  • +Le 23:5
  • +Eks 12:18

Esegiël 45:22

Kruisverwysings

  • +Le 4:13, 14

Esegiël 45:23

Kruisverwysings

  • +Le 23:8

Esegiël 45:24

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. B14.

Esegiël 45:25

Kruisverwysings

  • +Le 23:34; De 16:13; 2Kr 7:8; Sag 14:16

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 45:1Jos 14:1, 2; Ese 47:21, 22
Eseg. 45:1Ese 48:20
Eseg. 45:1Ese 48:8, 9
Eseg. 45:2Ese 42:20
Eseg. 45:2Jos 21:1, 2
Eseg. 45:4Ese 48:10, 11
Eseg. 45:4Ese 40:46
Eseg. 45:5Ese 48:13
Eseg. 45:5Ese 40:17
Eseg. 45:6Ese 48:15
Eseg. 45:7Ese 48:21
Eseg. 45:8Jes 32:1; 60:17; Jer 22:17; 23:5; Ese 22:27; 46:18; Mi 3:1-3
Eseg. 45:8Jos 11:23
Eseg. 45:9Jer 22:3; Mi 6:8; Sag 8:16
Eseg. 45:9Mi 2:2
Eseg. 45:10Le 19:36; Spr 11:1; Am 8:5; Mi 6:10, 11
Eseg. 45:12Eks 30:13
Eseg. 45:15Le 2:1
Eseg. 45:15Le 1:10
Eseg. 45:15Le 3:1
Eseg. 45:15Le 1:4; 6:30; Heb 9:22
Eseg. 45:16Eks 30:14
Eseg. 45:171Kr 16:2; 2Kr 30:24
Eseg. 45:171Kn 8:64
Eseg. 45:172Kr 35:7
Eseg. 45:17Jes 66:23
Eseg. 45:17De 16:16; 2Kr 8:12, 13; 31:3
Eseg. 45:18Le 16:16
Eseg. 45:19Ese 41:21
Eseg. 45:20Le 4:27, 28
Eseg. 45:20Le 16:20
Eseg. 45:21Le 23:5
Eseg. 45:21Eks 12:18
Eseg. 45:22Le 4:13, 14
Eseg. 45:23Le 23:8
Eseg. 45:25Le 23:34; De 16:13; 2Kr 7:8; Sag 14:16
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 45:1-25

Esegiël

45 “‘Wanneer julle die land as ’n erfdeel toewys,+ moet julle ’n heilige deel uit die land as ’n bydrae vir Jehovah aanbied.+ Dit moet 25 000 el* lank en 10 000 el breed wees.+ Die hele gebied sal* ’n heilige deel wees. 2 In hierdie gebied moet daar ’n vierkantige stuk grond vir die heiligdom wees, en dit moet 500 el by 500 el* wees,+ met ’n stuk grond van 50 el aan elke kant as weiveld.+ 3 Uit daardie afgemete gebied moet jy ’n stuk afmeet wat 25 000 el lank en 10 000 el breed is, en daarin moet die heiligdom wees, iets besonder heiligs. 4 Dit sal ’n heilige deel uit die land vir die priesters wees,+ die dienaars van die heiligdom, wat nader kom om Jehovah te dien.+ Dit sal ’n plek vir hulle huise wees, en ’n heilige plek vir die heiligdom.

5 “‘Daar moet vir die Leviete, die dienaars van die tempel, ’n deel wees wat 25 000 el lank en 10 000 el breed is,+ en hulle moet 20 eetkamers*+ as ’n besitting hê.

6 “‘Julle moet aan die stad ’n stuk grond as besitting gee wat 25 000 el lank (in ooreenstemming met die heilige bydrae) en 5 000 el breed is.+ Dit moet aan die hele huis van Israel behoort. 

7 “‘En vir die hoofman moet daar grond wees aan albei kante van die heilige bydrae en van die grond wat aan die stad gegee is. Dit moet langs die heilige bydrae en die grond wees wat aan die stad gegee is. Dit moet aan die westekant en aan die oostekant wees. Van die westelike grens tot by die oostelike grens moet dit net so lank wees soos een van die stamdele.+ 8 Hierdie land sal sy besitting in Israel word. My hoofmanne sal my volk nie meer sleg behandel nie,+ en hulle sal die land aan die huis van Israel gee volgens hulle stamme.’+

9 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Julle het ver genoeg gegaan, hoofmanne van Israel!’

“‘Hou op met julle geweld en onderdrukking, en doen wat reg en regverdig is.+ Hou op om my volk van hulle eiendom te beroof,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah. 10 ‘Julle moet ’n akkurate weegskaal, ’n akkurate efa* en ’n akkurate bat* gebruik.+ 11 Daar moet net een vasgestelde hoeveelheid vir die efa en die bat wees. Die bat moet ’n tiende van ’n homer* wees, en die efa moet ’n tiende van ’n homer wees. Die homer moet die standaardmate wees. 12 Die sikkel*+ moet 20 gera* wees. En 20 sikkels plus 25 sikkels plus 15 sikkels moet vir julle ’n mine* wees.’

13 “‘Dít is die bydrae wat julle moet aanbied: ’n sesde van ’n efa uit elke homer koring en ’n sesde van ’n efa uit elke homer gars. 14 Die toegewese deel van die olie moet volgens die bat wees. Die bat is ’n tiende van ’n kor,* en tien bat is ’n homer, want tien bat is gelyk aan ’n homer. 15 En uit die kleinvee van Israel moet een skaap uit elke 200 skape gegee word. Dit moet vir die graanoffer,+ die heelbrandoffer+ en die vrede-offers*+ wees om vir die volk versoening te doen,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.

16 “‘Die hele volk van die land moet hierdie bydrae+ aan die hoofman in Israel gee. 17 Maar die hoofman sal verantwoordelik wees vir die heelbrandoffers,+ die graanoffer+ en die drankoffer gedurende die feeste,+ die nuwemane, die Sabbatte+ en al die vasgestelde feeste van die huis van Israel.+ Hy moet die sonde-offer, die graanoffer, die heelbrandoffer en die vrede-offers* voorsien om vir die huis van Israel versoening te doen.’

18 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘In die eerste maand, op die eerste dag van die maand, moet jy ’n jong bul sonder gebrek uit die beeste neem, en jy moet die heiligdom van sonde reinig.+ 19 Die priester moet van die bloed van die sonde-offer neem en dit aan die deurpos van die tempel+ smeer, sowel as aan die vier hoeke van die altaar en die deurpos van die poort van die binneste voorhof. 20 Dit is wat jy op die sewende dag van die maand moet doen ter wille van enigiemand wat onopsetlik of onwetend sondig,+ en julle moet vir die tempel versoening doen.+

21 “‘In die eerste maand, op die 14de dag van die maand, moet julle die Pasgafees hou.+ Julle moet sewe dae lank ongesuurde brode eet.+ 22 Op daardie dag moet die hoofman vir homself en vir die hele volk van die land ’n jong bul as ’n sonde-offer voorsien.+ 23 Tydens die sewe dae van die fees moet hy sewe dae lank elke dag sewe jong bulle en sewe skaapramme sonder gebrek as ’n heelbrandoffer aan Jehovah voorsien.+ Hy moet ook elke dag ’n bokram as ’n sonde-offer voorsien. 24 Hy moet ook ’n efa meel vir elke jong bul en ’n efa meel vir elke ram as ’n graanoffer voorsien, en ’n hin* olie vir elke efa meel.

25 “‘In die sewende maand, op die 15de dag van die maand, moet hy sewe dae lank gedurende die fees+ dieselfde sonde-offer, heelbrandoffer, graanoffer en olie voorsien.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel