Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Vier engele hou vernietigende winde terug (1-3)

      • Die 144 000 verseël (4-8)

      • Groot menigte in wit klere (9-17)

Openbaring 7:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2013/11/15, bl. 13

    2007/12/15, bl. 16

    1993/1/1, bl. 6

    1987/12/15, bl. 7

    Openbaring se klimaks, bl. 113-115

Openbaring 7:2

Voetnote

  • *

    Of “ooste”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 115

Openbaring 7:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 1:22; Ef 1:13; 4:30; Op 9:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/1, bl. 21

    Die Wagtoring,

    2015/3/15, bl. 9-14

    2013/11/15, bl. 13

    2007/12/15, bl. 16

    2007/1/1, bl. 30-31

    1998/5/1, bl. 15

    1995/2/1, bl. 9-10

    Openbaring se klimaks, bl. 115-116, 162, 276-277

Openbaring 7:4

Kruisverwysings

  • +Op 14:1, 3
  • +Ro 2:29; 9:6; Ga 6:16; Op 21:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 116-119

    Die Wagtoring,

    2004/9/1, bl. 30-31

    1999/12/1, bl. 11

    1988/9/15, bl. 6-7

    Redenering, bl. 199, 245-246

Openbaring 7:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 116-119

Openbaring 7:6

Kruisverwysings

  • +Ge 41:51

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 116-119

Openbaring 7:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 116-119

Openbaring 7:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 116-119

Openbaring 7:9

Kruisverwysings

  • +Jes 2:2; Op 15:4
  • +Op 7:14
  • +Le 23:40; Joh 12:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/9, bl. 26-31

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/12, bl. 2

    Rein aanbidding, bl. 134

    Jeremia, bl. 176

    Openbaring se klimaks, bl. 119-124, 202-203

    Aanbid God, bl. 120-127

    Die Wagtoring,

    2001/5/15, bl. 14-15

    1999/12/1, bl. 11-12, 17

    1995/4/15, bl. 31

    1995/2/1, bl. 13, 14-19

    1993/5/1, bl. 17-18

    1988/5/15, bl. 15

    1986/8/1, bl. 31

    1986/5/1, bl. 18

    Verkondigers, bl. 160-161, 166-170

    Regering, bl. 28-29

    Redenering, bl. 200

    Wêreldwye veiligheid, bl. 68-70, 72, 116-120, 164-166

Openbaring 7:10

Kruisverwysings

  • +Op 4:2, 3
  • +Han 4:12; Op 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 122-123

    Die Wagtoring (1995),

    1995/2/1, bl. 19

    Redenering, bl. 200

    Wêreldwye veiligheid, bl. 72

    Oorlewing, bl. 188

Openbaring 7:11

Kruisverwysings

  • +Op 4:4; 11:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16

    Openbaring se klimaks, bl. 124

Openbaring 7:12

Kruisverwysings

  • +Op 4:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16

    Openbaring se klimaks, bl. 124

Openbaring 7:13

Kruisverwysings

  • +Op 7:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/1/15, bl. 31

    2007/1/1, bl. 27-28

    Openbaring se klimaks, bl. 124-125

Openbaring 7:14

Kruisverwysings

  • +Mt 24:21; Mr 13:19
  • +Joh 1:29; Heb 9:14; 1Jo 1:7; Op 1:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16

    Jeremia, bl. 176

    Die Wagtoring,

    2009/3/15, bl. 18-19

    2009/1/15, bl. 31

    2008/1/15, bl. 25

    2007/1/1, bl. 27-28

    2006/11/1, bl. 26

    2000/11/15, bl. 13

    1995/2/15, bl. 11-12, 13-17

    1995/2/1, bl. 15-16, 19

    1991/6/15, bl. 14-15

    1991/2/15, bl. 18

    1986/8/1, bl. 31

    1986/5/1, bl. 18

    Openbaring se klimaks, bl. 124-126

    Aanbid God, bl. 121-126

    Redenering, bl. 433-434

    Wêreldwye veiligheid, bl. 164-166

    Oorlewing, bl. 185

Openbaring 7:15

Kruisverwysings

  • +Op 4:2
  • +Ps 15:1; Op 21:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/12, bl. 2

    Rein aanbidding, bl. 134

    Die Wagtoring,

    2010/2/15, bl. 17

    2010/1/15, bl. 21, 23

    2008/9/15, bl. 28

    2002/5/1, bl. 30-31

    2000/11/15, bl. 13-14

    1996/7/1, bl. 20-21

    1995/2/1, bl. 15-16, 18-19

    1988/1/1, bl. 17

    Openbaring se klimaks, bl. 124, 126

    Verkondigers, bl. 167

Openbaring 7:16

Kruisverwysings

  • +Ps 121:6; Jes 49:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16-17

    Openbaring se klimaks, bl. 126-128

    Oorlewing, bl. 81

Openbaring 7:17

Kruisverwysings

  • +Op 5:6
  • +Joh 10:11
  • +Op 22:1
  • +Jes 25:8; Op 21:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/1, bl. 16-17

    Die Wagtoring,

    2010/9/15, bl. 29

    2008/9/15, bl. 28

    1994/10/1, bl. 16

    1991/12/15, bl. 12

    Openbaring se klimaks, bl. 126, 127-128, 303

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 7:32Kor 1:22; Ef 1:13; 4:30; Op 9:4
Op. 7:4Op 14:1, 3
Op. 7:4Ro 2:29; 9:6; Ga 6:16; Op 21:12
Op. 7:6Ge 41:51
Op. 7:9Jes 2:2; Op 15:4
Op. 7:9Op 7:14
Op. 7:9Le 23:40; Joh 12:13
Op. 7:10Op 4:2, 3
Op. 7:10Han 4:12; Op 5:6
Op. 7:11Op 4:4; 11:16
Op. 7:12Op 4:11
Op. 7:13Op 7:9
Op. 7:14Mt 24:21; Mr 13:19
Op. 7:14Joh 1:29; Heb 9:14; 1Jo 1:7; Op 1:5
Op. 7:15Op 4:2
Op. 7:15Ps 15:1; Op 21:3
Op. 7:16Ps 121:6; Jes 49:10
Op. 7:17Op 5:6
Op. 7:17Joh 10:11
Op. 7:17Op 22:1
Op. 7:17Jes 25:8; Op 21:4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 7:1-17

’n Openbaring aan Johannes

7 Hierna het ek op die vier hoeke van die aarde vier engele sien staan, wat die vier winde van die aarde styf vashou, sodat geen wind op die aarde of op die see of teen enige boom kon waai nie. 2 En ek het ’n ander engel van die sonsopkoms* af sien opkom, met ’n seël van die lewende God. Hy het met ’n harde stem geroep na die vier engele wat die gesag ontvang het om die aarde en die see te beskadig 3 en gesê: “Moenie die aarde of die see of die bome beskadig totdat ons die slawe van ons God op hulle voorkoppe verseël het nie.”+

4 En ek het gehoor hoeveel verseël is: 144 000.+ Hulle is verseël uit elke stam van Israel.+

5 Uit die stam van Juda was daar 12 000 wat verseël is,

uit die stam van Ruben 12 000,

uit die stam van Gad 12 000,

6 uit die stam van Aser 12 000,

uit die stam van Nafʹtali 12 000,

uit die stam van Manasʹse+ 12 000,

7 uit die stam van Siʹmeon 12 000,

uit die stam van Levi 12 000,

uit die stam van Isʹsaskar 12 000,

8 uit die stam van Seʹbulon 12 000,

uit die stam van Josef 12 000,

en uit die stam van Benjamin was daar 12 000 wat verseël is.

9 Daarna het ek gekyk en ’n groot menigte gesien, wat geen mens kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale,+ wat voor die troon en voor die Lam staan. Hulle het wit klere+ aangehad en daar was palmtakke in hulle hande.+ 10 En hulle hou aan om met ’n harde stem uit te roep: “Redding het ons te danke aan ons God, wat op die troon sit,+ en aan die Lam.”+

11 Al die engele het rondom die troon en die ouderlinge+ en die vier lewende wesens gestaan, en hulle het met hulle gesigte na die grond toe voor die troon neergeval en God aanbid 12 en gesê: “Amen! Aan ons God behoort die seën en die heerlikheid en die wysheid en die dank en die eer en die krag en die sterkte vir ewig en altyd.+ Amen.”

13 Toe het een van die ouderlinge vir my gevra: “Wie is dié wat die wit klere+ dra en waar het hulle vandaan gekom?” 14 Toe het ek dadelik vir hom gesê: “My heer, u weet.” En hy het vir my gesê: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking+ kom, en hulle het hulle klere gewas en dit wit gemaak in die bloed van die Lam.+ 15 Daarom is hulle voor die troon van God, en hulle verrig dag en nag heilige diens aan hom in sy tempel, en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent oor hulle uitsprei.+ 16 Hulle sal nie meer honger of dors wees nie, en die son of enige verskroeiende hitte sal hulle ook nie brand nie.+ 17 Want die Lam,+ wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees+ en sal hulle na fonteine van waters van die lewe lei.+ En God sal elke traan van hulle oë afvee.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel