Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Samuel

      • Samuel se afskeidstoespraak (1-25)

        • ‘Moenie leë dinge volg nie’ (21)

        • Jehovah sal sy volk nie verlaat nie (22)

1 Samuel 12:1

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:5; 10:24; 11:14, 15

1 Samuel 12:2

Voetnote

  • *

    Lett. “wat voor loop”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:20
  • +1Sa 8:1, 3
  • +1Sa 3:19

1 Samuel 12:3

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:16, 17; 10:1
  • +Nu 16:15
  • +De 16:19
  • +Eks 22:4; Le 6:4

1 Samuel 12:5

Voetnote

  • *

    Lett. “dat julle niks in my hand gevind het nie”.

1 Samuel 12:6

Kruisverwysings

  • +Eks 6:26

1 Samuel 12:8

Kruisverwysings

  • +Ge 46:6
  • +Eks 2:23
  • +Eks 3:9, 10
  • +Jos 11:23

1 Samuel 12:9

Kruisverwysings

  • +De 32:18, 30; Rig 2:12, 14
  • +Rig 4:2
  • +Rig 10:7; 13:1
  • +Rig 3:12

1 Samuel 12:10

Kruisverwysings

  • +Rig 2:18; 3:9
  • +Rig 10:10, 15
  • +Rig 3:7
  • +Rig 2:13

1 Samuel 12:11

Kruisverwysings

  • +Rig 6:32
  • +Rig 11:1
  • +Heb 11:32
  • +Le 26:6

1 Samuel 12:12

Kruisverwysings

  • +1Sa 11:1
  • +1Sa 8:5, 19
  • +Rig 8:23; 1Sa 8:7; Jes 33:22

1 Samuel 12:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:16, 17; 10:24

1 Samuel 12:14

Kruisverwysings

  • +De 10:12; 17:19
  • +Jos 24:14
  • +De 13:4; 28:2

1 Samuel 12:15

Kruisverwysings

  • +Le 26:14, 17; De 28:15; Jos 24:20

1 Samuel 12:17

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:7; Ho 13:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 59

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 14

1 Samuel 12:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 66

    Die Wagtoring,

    2010/10/1, bl. 17-18

1 Samuel 12:19

Kruisverwysings

  • +1Sa 7:5; 12:23

1 Samuel 12:20

Kruisverwysings

  • +De 31:29; Jos 23:6; 1Sa 12:15
  • +De 6:5

1 Samuel 12:21

Voetnote

  • *

    Of “onwerklikhede”.

  • *

    Of “onwerklikhede”.

Kruisverwysings

  • +De 32:21; Jer 2:11
  • +Ps 115:4, 5; Jer 16:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 13-14

1 Samuel 12:22

Kruisverwysings

  • +Jos 7:9; Ps 23:3; 106:8; Jer 14:21; Ese 20:14
  • +1Kn 6:13; Ps 94:14; Ro 11:1
  • +Eks 19:5; De 7:7

1 Samuel 12:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 28-29

1 Samuel 12:24

Voetnote

  • *

    Of “in waarheid”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:14; Ps 111:10; Pr 12:13
  • +De 10:12, 21

1 Samuel 12:25

Kruisverwysings

  • +De 28:15, 36
  • +Jos 24:20

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Sam. 12:11Sa 8:5; 10:24; 11:14, 15
1 Sam. 12:21Sa 8:20
1 Sam. 12:21Sa 8:1, 3
1 Sam. 12:21Sa 3:19
1 Sam. 12:31Sa 9:16, 17; 10:1
1 Sam. 12:3Nu 16:15
1 Sam. 12:3De 16:19
1 Sam. 12:3Eks 22:4; Le 6:4
1 Sam. 12:6Eks 6:26
1 Sam. 12:8Ge 46:6
1 Sam. 12:8Eks 2:23
1 Sam. 12:8Eks 3:9, 10
1 Sam. 12:8Jos 11:23
1 Sam. 12:9De 32:18, 30; Rig 2:12, 14
1 Sam. 12:9Rig 4:2
1 Sam. 12:9Rig 10:7; 13:1
1 Sam. 12:9Rig 3:12
1 Sam. 12:10Rig 2:18; 3:9
1 Sam. 12:10Rig 10:10, 15
1 Sam. 12:10Rig 3:7
1 Sam. 12:10Rig 2:13
1 Sam. 12:11Rig 6:32
1 Sam. 12:11Rig 11:1
1 Sam. 12:11Heb 11:32
1 Sam. 12:11Le 26:6
1 Sam. 12:121Sa 11:1
1 Sam. 12:121Sa 8:5, 19
1 Sam. 12:12Rig 8:23; 1Sa 8:7; Jes 33:22
1 Sam. 12:131Sa 9:16, 17; 10:24
1 Sam. 12:14De 10:12; 17:19
1 Sam. 12:14Jos 24:14
1 Sam. 12:14De 13:4; 28:2
1 Sam. 12:15Le 26:14, 17; De 28:15; Jos 24:20
1 Sam. 12:171Sa 8:7; Ho 13:11
1 Sam. 12:191Sa 7:5; 12:23
1 Sam. 12:20De 31:29; Jos 23:6; 1Sa 12:15
1 Sam. 12:20De 6:5
1 Sam. 12:21De 32:21; Jer 2:11
1 Sam. 12:21Ps 115:4, 5; Jer 16:19
1 Sam. 12:22Jos 7:9; Ps 23:3; 106:8; Jer 14:21; Ese 20:14
1 Sam. 12:221Kn 6:13; Ps 94:14; Ro 11:1
1 Sam. 12:22Eks 19:5; De 7:7
1 Sam. 12:241Sa 12:14; Ps 111:10; Pr 12:13
1 Sam. 12:24De 10:12, 21
1 Sam. 12:25De 28:15, 36
1 Sam. 12:25Jos 24:20
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Samuel 12:1-25

Die eerste boek van Samuel

12 Uiteindelik het Samuel vir die hele Israel gesê: “Ek het alles gedoen wat julle van my gevra het, en ek het ’n koning aangestel om oor julle te regeer.+ 2 Hier is die koning wat julle lei!*+ Ek het oud en grys geword, en my seuns is hier by julle,+ en ek het julle van my jong dae af tot vandag toe gelei.+ 3 Hier is ek. Getuig teen my voor Jehovah en voor sy gesalfde:+ Wie se bul of wie se donkie het ek geneem?+ Of wie het ek uitgebuit of onderdruk? Uit wie se hand het ek ’n omkoopgeskenk aanvaar om my blind te hou vir iets verkeerds?+ As ek so iets gedoen het, sal ek julle daarvoor vergoed.”+ 4 Hulle het geantwoord: “U het ons nie uitgebuit of onderdruk nie, en u het niks uit enigiemand se hand aanvaar nie.” 5 Toe het hy vir hulle gesê: “Jehovah is ’n getuie teen julle, en sy gesalfde is vandag ’n getuie dat daar niks is waarvan julle my kan beskuldig nie.”* Hulle het toe gesê: “Hy is ’n getuie.”

6 Toe het Samuel vir die volk gesê: “Jehovah, wat vir Moses en Aäron aangestel het en wat julle voorvaders uit Egipte uitgelei het,+ is ’n getuie. 7 Neem dan nou julle posisies in, en ek sal julle voor Jehovah oordeel en julle herinner aan al die regverdige dade wat Jehovah vir julle en julle voorvaders gedoen het.

8 “Nadat Jakob in Egipte+ gekom het en julle voorvaders tot Jehovah om hulp begin roep het,+ het Jehovah Moses+ en Aäron gestuur om julle voorvaders uit Egipte uit te lei en hulle hier te laat woon.+ 9 Maar hulle het Jehovah hulle God vergeet, en hy het hulle+ in die hand van Siʹsera,+ die hoof van die leërmag van Hasor, en in die hand van die Filistyne+ en in die hand van die koning van Moab+ gegee, en hulle het teen hulle geveg. 10 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep+ en gesê: ‘Ons het gesondig,+ want ons het Jehovah verlaat om die Baäls+ en die Astoʹret-beelde+ te dien. Red ons nou uit die hand van ons vyande, sodat ons u kan dien.’ 11 Toe het Jehovah Jerubʹbaäl,+ Bedan, Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom julle gered, sodat julle in veiligheid kon woon.+ 12 Toe julle sien dat Nahas,+ die koning van die Ammoniete, julle aanval, het julle vir my bly sê: ‘Nee, ons wil beslis ’n koning oor ons hê,’+ al is Jehovah julle God julle Koning.+ 13 Nou goed, hier is die koning wat julle gekies het en waarvoor julle gevra het. Kyk! Jehovah het ’n koning oor julle aangestel.+ 14 Maar dit sal slegs met julle goed gaan as julle Jehovah+ vrees en hom dien+ en sy stem gehoorsaam+ en as julle nie teen die bevel van Jehovah in opstand kom nie en as julle en die koning wat oor julle regeer, Jehovah julle God volg. 15 Maar as julle nie die stem van Jehovah gehoorsaam nie en julle teen die bevel van Jehovah in opstand kom, sal Jehovah julle en julle vaders straf.+ 16 Neem nou julle posisies in en sien hierdie groot ding wat Jehovah voor julle oë sal doen. 17 Dit is nou die tyd van die koringoes. Maar ek sal Jehovah vra om donderslae en reën te gee. Dan sal julle weet en verstaan wat ’n slegte ding julle in Jehovah se oë gedoen het deur vir ’n koning te vra.”+

18 Samuel het toe tot Jehovah geroep, en Jehovah het op daardie dag donderslae en reën gegee, sodat die hele volk Jehovah en Samuel grootliks gevrees het. 19 En die hele volk het vir Samuel gesê: “Bid vir ons tot Jehovah u God+ sodat ons nie sal sterf nie, want ons het al so baie sondes gepleeg, en nou het ons nog iets slegs gedoen deur vir ’n koning te vra.”

20 Toe het Samuel vir die volk gesê: “Moenie bang wees nie. Dit is waar dat julle al hierdie sondes gepleeg het. Maar moet net nie ophou om Jehovah te volg nie, en dien Jehovah+ met julle hele hart.+ 21 Moenie afdwaal om die leë dinge* te volg,+ wat geen voordeel inhou+ en wat julle nie kan red nie, want hulle is niks werd nie.* 22 Ter wille van sy groot naam+ sal Jehovah sy volk nie verlaat nie,+ want Jehovah het self besluit dat julle sy volk sou word.+ 23 Wat my betref, ek sal nooit eers daaraan dink om teen Jehovah te sondig deur op te hou om vir julle te bid nie. Ek sal ook aanhou om julle te leer wat die goeie en die regte weg is. 24 Vrees Jehovah+ en dien hom getrou* met julle hele hart. Dink terug aan die groot dinge wat hy vir julle gedoen het.+ 25 Maar as julle hardkoppig bly doen wat sleg is, sal julle saam met julle koning+ weggevee word.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel