Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Openbaring

      • Sewe engele met sewe plae (1-8)

        • Lied van Moses en van die Lam (3, 4)

Openbaring 15:1

Kruisverwysings

  • +Op 16:1
  • +Op 16:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 215-216

Openbaring 15:2

Kruisverwysings

  • +1Kn 7:23; Op 4:6
  • +Op 13:15
  • +Op 13:18
  • +Op 2:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 216-217

Openbaring 15:3

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Eks 15:1; De 31:30
  • +Joh 1:29
  • +Eks 15:11; Ps 111:2; 139:14
  • +Eks 6:3
  • +De 32:4; Ps 145:17
  • +Jer 10:10; 1Ti 1:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer ons, bl. 13-14

    Nader aan Jehovah, bl. 12

    Openbaring se klimaks, bl. 217-218

    Die Wagtoring (1996),

    1996/4/1, bl. 14-15

Openbaring 15:4

Voetnote

  • *

    Sien Aanh. A5.

Kruisverwysings

  • +Jer 10:6, 7
  • +Ps 86:9; Mal 1:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 282-283

    Openbaring se klimaks, bl. 217-218

    Die Wagtoring (1996),

    1996/4/1, bl. 14-15

    1992/1/1, bl. 18-19

Openbaring 15:5

Kruisverwysings

  • +Han 7:44; Heb 8:1, 2; 9:11
  • +Op 11:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 218

Openbaring 15:6

Kruisverwysings

  • +Op 15:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 218-219

Openbaring 15:7

Kruisverwysings

  • +Ps 75:8; Jer 25:15; Op 14:9, 10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 218-219

Openbaring 15:8

Kruisverwysings

  • +Eks 40:34, 35; 1Kn 8:10, 11; Jes 6:4; Ese 44:4
  • +Op 15:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 219-220

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 15:1Op 16:1
Op. 15:1Op 16:17
Op. 15:21Kn 7:23; Op 4:6
Op. 15:2Op 13:15
Op. 15:2Op 13:18
Op. 15:2Op 2:7
Op. 15:3Eks 15:1; De 31:30
Op. 15:3Joh 1:29
Op. 15:3Eks 15:11; Ps 111:2; 139:14
Op. 15:3Eks 6:3
Op. 15:3De 32:4; Ps 145:17
Op. 15:3Jer 10:10; 1Ti 1:17
Op. 15:4Jer 10:6, 7
Op. 15:4Ps 86:9; Mal 1:11
Op. 15:5Han 7:44; Heb 8:1, 2; 9:11
Op. 15:5Op 11:19
Op. 15:6Op 15:1
Op. 15:7Ps 75:8; Jer 25:15; Op 14:9, 10
Op. 15:8Eks 40:34, 35; 1Kn 8:10, 11; Jes 6:4; Ese 44:4
Op. 15:8Op 15:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Openbaring 15:1-8

’n Openbaring aan Johannes

15 En ek het in die hemel ’n ander teken gesien, groot en wonderlik: sewe engele+ met sewe plae. Dit is die laastes, want deur middel daarvan word die woede van God tot ’n einde gebring.+

2 En ek het iets gesien wat gelyk het soos ’n see van glas+ wat met vuur gemeng is, en dié wat die wilde dier en sy beeld+ en die getal van sy naam+ oorwin het,+ het by die see van glas gestaan en harpe van God vasgehou. 3 Hulle het die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ gesing en gesê:

“Groot en wonderlik is u werke,+ Jehovah* God, die Almagtige.+ U is regverdig en betroubaar in alles wat u doen,+ Koning van die ewigheid.+ 4 Wie sal u nie werklik vrees nie, Jehovah,* en u naam nie verheerlik nie? Want u alleen is lojaal.+ Al die nasies sal kom en voor u aanbid+ omdat u regverdige oordele geopenbaar is.”

5 Daarna het ek gesien dat die heiligdom van die tent van die getuienis+ in die hemel oopgemaak is,+ 6 en die sewe engele met die sewe plae+ het uit die heiligdom uitgekom, en hulle het skoon, blink linne aangehad met goue bande om hulle bors. 7 Een van die vier lewende wesens het vir die sewe engele sewe goue bakke gegee, wat vol was van die woede van God,+ wat vir ewig en altyd lewe. 8 En die heiligdom het vol rook geword weens die heerlikheid van God+ en weens sy krag, en niemand kon in die heiligdom ingaan totdat die sewe plae+ van die sewe engele verby was nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel