Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 35
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Profesie teen berge van Seïr (1-15)

Esegiël 35:2

Kruisverwysings

  • +Ge 32:3; De 2:5
  • +Jer 49:8; Klg 4:22; Ese 25:8, 9; Ob 1

Esegiël 35:3

Kruisverwysings

  • +Ese 25:12, 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 133

Esegiël 35:4

Kruisverwysings

  • +Jl 3:19; Mal 1:3

Esegiël 35:5

Kruisverwysings

  • +Ge 27:41; Am 1:11
  • +Ps 137:7; Ob 10

Esegiël 35:6

Voetnote

  • *

    Of “bloedskuld”.

Kruisverwysings

  • +Ob 15
  • +Ese 25:14

Esegiël 35:7

Kruisverwysings

  • +Ese 25:13

Esegiël 35:9

Kruisverwysings

  • +Jer 49:17, 18; Ese 25:13; Mal 1:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 24

Esegiël 35:10

Kruisverwysings

  • +Ese 36:5; Ob 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 24

Esegiël 35:11

Kruisverwysings

  • +Am 1:11

Esegiël 35:12

Voetnote

  • *

    Lett. “as voedsel”.

Esegiël 35:13

Kruisverwysings

  • +Ob 3

Esegiël 35:15

Kruisverwysings

  • +Klg 4:21; Ob 12, 15
  • +Jes 34:5; Ese 25:12, 13; 36:5

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 35:2Ge 32:3; De 2:5
Eseg. 35:2Jer 49:8; Klg 4:22; Ese 25:8, 9; Ob 1
Eseg. 35:3Ese 25:12, 13
Eseg. 35:4Jl 3:19; Mal 1:3
Eseg. 35:5Ge 27:41; Am 1:11
Eseg. 35:5Ps 137:7; Ob 10
Eseg. 35:6Ob 15
Eseg. 35:6Ese 25:14
Eseg. 35:7Ese 25:13
Eseg. 35:9Jer 49:17, 18; Ese 25:13; Mal 1:4
Eseg. 35:10Ese 36:5; Ob 13
Eseg. 35:11Am 1:11
Eseg. 35:13Ob 3
Eseg. 35:15Klg 4:21; Ob 12, 15
Eseg. 35:15Jes 34:5; Ese 25:12, 13; 36:5
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 35:1-15

Esegiël

35 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, draai jou gesig na die bergstreek Seïr+ en profeteer teen hom.+ 3 Sê vir hom: ‘Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: “Ek is teen jou, bergstreek Seïr, en ek sal my hand teen jou uitsteek en jou ’n verlate plek maak.+ 4 Ek sal jou stede verwoeste plekke maak, en jy sal ’n verlate plek word,+ en jy sal moet weet dat ek Jehovah is. 5 Jy was altyd net vyandig,+ en jy het die Israeliete aan die swaard oorgelewer in die tyd van hulle rampspoed, in die tyd van hulle laaste straf.”’+

6 “‘Daarom, so waar as wat ek lewe,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘ek sal jou vir bloedskuld gereedmaak, en die dood* sal jou agtervolg.+ Omdat jy bloed gehaat het, sal die dood jou agtervolg.+ 7 Ek sal die bergstreek Seïr ’n verlate plek maak,+ en ek sal enigeen uit hom uitroei wat daardeur gaan en enigeen wat terugkeer. 8 Ek sal jou berge vul met dié wat doodgemaak is, en die wat met die swaard doodgemaak is, sal op jou heuwels, in jou valleie en in al jou strome val. 9 Ek sal jou ’n plek maak wat vir ewig verlate is, en jou stede sal nie bewoon word nie,+ en julle sal moet weet dat ek Jehovah is.’

10 “Jy het gesê: ‘Hierdie twee nasies en hierdie twee lande sal myne word, en ons sal albei in besit neem,’+ al was Jehovah daar. 11 ‘Daarom, so waar as wat ek lewe,’ sê die Soewereine Heer Jehovah, ‘ek sal ook teen jou optree volgens dieselfde woede en jaloesie wat jy getoon het in jou haat teenoor hulle,+ en ek sal my onder hulle bekend maak wanneer ek jou oordeel. 12 Jy sal dan moet weet dat ek, Jehovah, al die beledigende dinge gehoor het wat jy van die berge van Israel gesê het toe jy gesê het: “Hulle is verwoes en aan ons gegee om te verslind.”* 13 En julle het met trots teen my gepraat en baie woorde teen my gesê.+ Ek het dit alles gehoor.’

14 “Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê: ‘Die hele aarde sal bly wees wanneer ek jou ’n verlate plek maak. 15 Net soos jy bly was toe die erfdeel van die huis van Israel verwoes is, so sal ek met jou maak.+ Jy sal ’n verlate plek word, o bergstreek Seïr, ja, die hele Edom,+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel