Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Bietjie dwaasheid bederf wysheid (1)

      • Gevare van onbekwaamheid (2-11)

      • Treurige toestand van dwase (12-15)

      • Dwaasheid onder heersers (16-20)

        • Voël kan oorvertel wat gesê is (20)

Prediker 10:1

Kruisverwysings

  • +Nu 20:10, 12; 2Sa 12:9-11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 16

    Ontwaak!,

    2001/2/22, bl. 26-27

Prediker 10:2

Kruisverwysings

  • +Spr 14:8; 17:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

    1987/9/15, bl. 25

Prediker 10:3

Kruisverwysings

  • +Spr 10:23
  • +Spr 13:16; 18:7

Prediker 10:4

Kruisverwysings

  • +Pr 8:2, 3
  • +1Sa 25:23, 24; Spr 25:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15-16

    1990/9/15, bl. 22

Prediker 10:5

Kruisverwysings

  • +1Sa 26:21; 1Kn 12:13, 14

Prediker 10:6

Voetnote

  • *

    Of “bekwames”.

Prediker 10:7

Kruisverwysings

  • +Spr 30:21-23

Prediker 10:8

Kruisverwysings

  • +Spr 26:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/9/15, bl. 25

Prediker 10:9

Voetnote

  • *

    Of moontlik “moet versigtig daarmee werk”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1987/9/15, bl. 25

Prediker 10:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2014/2, bl. 6

    Die Wagtoring,

    2000/10/1, bl. 16

Prediker 10:11

Voetnote

  • *

    Lett. “die meester van die tong”.

Prediker 10:12

Kruisverwysings

  • +1Kn 10:6, 8; Ps 37:30; Lu 4:22; Ef 4:29
  • +Ps 64:2, 8; Spr 10:14, 21; 14:3

Prediker 10:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 25:10, 11

Prediker 10:14

Kruisverwysings

  • +Spr 10:19; 15:2
  • +Spr 27:1; Pr 6:12; Jak 4:13, 14

Prediker 10:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 15

Prediker 10:16

Kruisverwysings

  • +2Kr 13:7; 36:9

Prediker 10:17

Kruisverwysings

  • +Spr 31:4, 5

Prediker 10:18

Kruisverwysings

  • +Spr 21:25; 24:33, 34

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1996/5/1, bl. 22

Prediker 10:19

Kruisverwysings

  • +Ps 104:15; Pr 9:7
  • +Pr 7:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1998/5/15, bl. 4

Prediker 10:20

Voetnote

  • *

    Of moontlik “op jou bed”.

  • *

    Of “die boodskap”.

  • *

    Lett. “iets wat vlerke het”.

Kruisverwysings

  • +Eks 22:28

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 10:1Nu 20:10, 12; 2Sa 12:9-11
Pred. 10:2Spr 14:8; 17:16
Pred. 10:3Spr 10:23
Pred. 10:3Spr 13:16; 18:7
Pred. 10:4Pr 8:2, 3
Pred. 10:41Sa 25:23, 24; Spr 25:15
Pred. 10:51Sa 26:21; 1Kn 12:13, 14
Pred. 10:7Spr 30:21-23
Pred. 10:8Spr 26:27
Pred. 10:121Kn 10:6, 8; Ps 37:30; Lu 4:22; Ef 4:29
Pred. 10:12Ps 64:2, 8; Spr 10:14, 21; 14:3
Pred. 10:131Sa 25:10, 11
Pred. 10:14Spr 10:19; 15:2
Pred. 10:14Spr 27:1; Pr 6:12; Jak 4:13, 14
Pred. 10:162Kr 13:7; 36:9
Pred. 10:17Spr 31:4, 5
Pred. 10:18Spr 21:25; 24:33, 34
Pred. 10:19Ps 104:15; Pr 9:7
Pred. 10:19Pr 7:12
Pred. 10:20Eks 22:28
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 10:1-20

Prediker

10 Net soos dooie vlieë lekkerruik-olie laat stink en borrel, so bederf ’n bietjie dwaasheid wysheid en eer.+

2 Die hart van die wyse lei hom op die regte weg, maar die hart van die dwaas lei hom op die verkeerde weg.+ 3 Dit maak nie saak watter weg ’n dwaas volg nie, hy is onverstandig,+ en hy wys vir almal dat hy ’n dwaas is.+

4 As ’n heerser vir jou woedend word, moet jy nie jou plek verlaat nie,+ want kalmte versag groot sondes.+

5 Daar is iets ontstellends wat ek onder die son gesien het, ’n fout wat dié maak wat gesag het:+ 6 Dwase kry hoë posisies, maar die rykes* bly in lae posisies.

7 Ek het knegte op perde gesien, maar leiers wat soos knegte te voet loop.+

8 Die een wat ’n put grawe, kan daarin val.+ En die een wat deur ’n klipmuur breek, kan deur ’n slang gebyt word.

9 Die een wat klippe uitkap, kan seerkry. En die een wat hout kap, kan beseer word.*

10 As ’n byl stomp is en ’n mens dit nie slyp nie, moet jy baie krag gebruik. Maar wysheid help jou om suksesvol te wees.

11 As die slang byt voordat hy besweer is, dan is daar geen voordeel vir die vaardige slangbesweerder* nie.

12 Die woorde uit die mond van die wyse verkry vir hom goedkeuring,+ maar die lippe van die dwaas lei tot sy ondergang.+ 13 Die eerste woorde uit sy mond is dwaasheid,+ en sy laaste woorde is malligheid wat tot rampspoed lei. 14 Maar die dwaas hou aan om te praat.+

Die mens weet nie wat sal gebeur nie. Hoe kan iemand dan vir hom sê wat ná hom sal gebeur?+

15 Die harde werk van die dwaas maak hom moeg, want hy weet nie eers hoe om by die stad uit te kom nie.

16 Dit is verskriklik vir ’n land as die koning ’n seun is+ en as die leiers reeds in die oggend begin feesvier! 17 Gelukkig is die land as die koning uit ’n belangrike familie kom en as die leiers op die regte tyd eet en drink om hulle te versterk, nie om dronk te word nie!+

18 Weens groot luiheid sak die dakbalke in, en weens slap hande lek die huis.+

19 Kos bring plesier, en wyn maak die lewe aangenaam,+ maar geld voorsien in alle behoeftes.+

20 Moenie die koning vervloek nie,+ selfs nie in jou gedagtes* nie, en moenie die rykes in jou slaapkamer vervloek nie, want die voëls kan dit* oorvertel, hulle* kan herhaal wat gesê is.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel