Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 10
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Daniël

      • Daniël deur boodskapper van God besoek (1-21)

        • Migael help engel (13)

Daniël 10:1

Kruisverwysings

  • +Da 1:7; 4:8
  • +Esr 1:1, 2; Jes 45:1; Da 1:21; 6:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 45, 198-200

    “Hele Skrif”, bl. 138, 141

Daniël 10:2

Kruisverwysings

  • +Da 9:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 200-201

Daniël 10:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 200-201

Daniël 10:4

Voetnote

  • *

    Lett. “Hiddekel”.

Kruisverwysings

  • +Ge 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 201-202

    “Hele Skrif”, bl. 141

Daniël 10:5

Kruisverwysings

  • +Op 19:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 201-203

Daniël 10:6

Kruisverwysings

  • +Ese 1:16
  • +Ese 1:5, 7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 202-203

Daniël 10:7

Kruisverwysings

  • +2Kn 6:17; Han 9:7

Daniël 10:8

Kruisverwysings

  • +Da 7:28; 8:27

Daniël 10:9

Kruisverwysings

  • +Da 8:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 203-205

Daniël 10:10

Kruisverwysings

  • +Jer 1:9; Op 1:17

Daniël 10:11

Voetnote

  • *

    Of “baie kosbare; hoogs gerespekteerde”.

Kruisverwysings

  • +Da 9:23; 10:19

Daniël 10:12

Kruisverwysings

  • +Op 1:17
  • +Da 9:23

Daniël 10:13

Voetnote

  • *

    Beteken “wie is soos God?”

Kruisverwysings

  • +Ef 6:12
  • +Da 10:21; 12:1; Jud 9; Op 12:7, 8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/9/1, bl. 8

    1987/7/1, bl. 11-12

    1984/12/15, bl. 27-28

    Daniël se profesie, bl. 204-205

Daniël 10:14

Kruisverwysings

  • +Da 2:28
  • +Da 8:17, 26; 12:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/5, bl. 3

    Die Wagtoring,

    1987/7/1, bl. 11, 21

Daniël 10:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 206

Daniël 10:16

Kruisverwysings

  • +Jes 6:7; Jer 1:9
  • +Da 10:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 206-208

Daniël 10:17

Kruisverwysings

  • +Rig 6:22
  • +Jes 6:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 206-208

Daniël 10:18

Kruisverwysings

  • +Da 10:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 208

Daniël 10:19

Voetnote

  • *

    Of “baie kosbare; hoogs gerespekteerde”.

Kruisverwysings

  • +Op 1:17
  • +Da 9:22, 23; 10:11
  • +Rig 6:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 208

Daniël 10:20

Kruisverwysings

  • +Da 10:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 204-205, 208-209

Daniël 10:21

Kruisverwysings

  • +Da 10:13; Jud 9; Op 12:7, 8
  • +Da 12:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 204-205, 208-209

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Dan. 10:1Da 1:7; 4:8
Dan. 10:1Esr 1:1, 2; Jes 45:1; Da 1:21; 6:28
Dan. 10:2Da 9:3
Dan. 10:4Ge 2:14
Dan. 10:5Op 19:14
Dan. 10:6Ese 1:16
Dan. 10:6Ese 1:5, 7
Dan. 10:72Kn 6:17; Han 9:7
Dan. 10:8Da 7:28; 8:27
Dan. 10:9Da 8:18
Dan. 10:10Jer 1:9; Op 1:17
Dan. 10:11Da 9:23; 10:19
Dan. 10:12Op 1:17
Dan. 10:12Da 9:23
Dan. 10:13Ef 6:12
Dan. 10:13Da 10:21; 12:1; Jud 9; Op 12:7, 8
Dan. 10:14Da 2:28
Dan. 10:14Da 8:17, 26; 12:4
Dan. 10:16Jes 6:7; Jer 1:9
Dan. 10:16Da 10:8
Dan. 10:17Rig 6:22
Dan. 10:17Jes 6:5
Dan. 10:18Da 10:10
Dan. 10:19Op 1:17
Dan. 10:19Da 9:22, 23; 10:11
Dan. 10:19Rig 6:23
Dan. 10:20Da 10:13
Dan. 10:21Da 10:13; Jud 9; Op 12:7, 8
Dan. 10:21Da 12:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Daniël 10:1-21

Daniël

10 In die derde jaar van koning Kores+ van Persië, het Daniël, wat Beltʹsasar+ genoem is, ’n openbaring ontvang. Die boodskap was waar en het gehandel oor ’n groot konflik. En hy het die boodskap verstaan en is insig gegee in wat hy gesien het.

2 In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur.+ 3 Ek het drie weke lank geen lekker kos en geen vleis geëet nie. Ek het nie wyn gedrink nie, en ek het geen olie aan my gesmeer nie. 4 Op die 24ste dag van die eerste maand, terwyl ek op die oewer was van die groot rivier, die Tigris,*+ 5 het ek opgekyk en ’n man in linneklere+ gesien met ’n lyfband van goud uit Ufas om sy middel. 6 Sy liggaam was soos chrisoliet,+ sy gesig was soos weerlig en sy oë was soos vuurfakkels. Sy arms en sy voete het soos blink gevryfde koper gelyk,+ en sy woorde het geklink soos die geluid van ’n skare. 7 Net ek, Daniël, het die visioen gesien. Die manne wat by my was, het dit nie gesien nie.+ Maar hulle het baie bang geword, en hulle het weggehardloop en gaan wegkruip.

8 Ek het alleen agtergebly. Toe ek hierdie indrukwekkende visioen sien, het my krag my verlaat. Ek het doodsbleek geword en al my krag verloor.+ 9 Daarna het ek hom hoor praat, maar terwyl hy gepraat het, het ek vas aan die slaap geraak met my gesig na die grond toe.+ 10 Toe het ’n hand aan my geraak+ en my gehelp om op my hande en knieë te staan. 11 En hy het vir my gesê:

“O Daniël, jy is ’n baie geliefde* man.+ Skenk aandag aan wat ek vir jou gaan sê. Staan nou op, want ek is na jou toe gestuur.”

Toe hy dit vir my sê, het ek bewend opgestaan.

12 Hy het toe vir my gesê: “Moenie bang wees nie,+ o Daniël. Van die eerste dag af dat jy jou ingespan het om te verstaan en om jou voor jou God te verneder, is jou woorde gehoor. En ek het weens jou woorde gekom.+ 13 Maar die prins+ van die koninklike gebied van Persië het my 21 dae lank teëgestaan. Toe het Miʹgael,*+ een van die vernaamste prinse, my kom help. En ek het daar by die konings van Persië gebly. 14 Ek het gekom om jou te laat verstaan wat aan die einde van die dae met jou volk sal gebeur,+ want dit is ’n visioen oor die toekoms.”+

15 En toe hy dit vir my sê, het ek my kop laat sak en stom geword. 16 Daarna het iemand wat soos ’n man lyk, aan my lippe geraak,+ en ek het my mond oopgemaak en vir die een wat voor my gestaan het, gesê: “My heer, ek bewe weens die visioen, en ek het geen krag oor nie.+ 17 Hoe kan ek, u kneg, dan met u praat, my heer?+ Want ek het geen krag oor nie, en ek kan skaars asemhaal.”+

18 Die een wat soos ’n man gelyk het, het weer aan my geraak en my versterk.+ 19 Toe het hy gesê: “Moenie bang wees nie,+ o baie geliefde* man.+ Mag jy vrede hê.+ Wees sterk, ja, wees sterk.” Terwyl hy met my gepraat het, het ek krag gekry en gesê: “Laat my heer praat, want u het my versterk.”

20 Toe het hy gesê: “Weet jy hoekom ek na jou toe gekom het? Ek gaan nou terug om teen die prins van Persië te veg.+ Wanneer ek weggaan, sal die prins van Griekeland kom. 21 Maar ek sal jou vertel wat in die geskrifte van waarheid staan. Daar is niemand wat my kragtig ondersteun in hierdie dinge nie, behalwe Miʹgael,+ julle prins.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel