Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 7
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Samuel

      • Ark in Kirjat-Jearim (1)

      • Samuel se aansporing: ‘Dien Jehovah alleen’ (2-6)

      • Israel se oorwinning by Mispa (7-14)

      • Samuel dien as rigter oor Israel (15-17)

1 Samuel 7:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 6:2, 4; 1Kr 13:5, 7

1 Samuel 7:2

Voetnote

  • *

    Of “het klaend tot Jehovah geroep”.

Kruisverwysings

  • +Ne 9:28

1 Samuel 7:3

Voetnote

  • *

    Lett. “julle hart rig op”.

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:24
  • +Jos 24:14, 23; Rig 3:7
  • +Rig 2:13; 10:6; 1Kn 11:33
  • +De 10:20; 13:4; Lu 4:8
  • +De 28:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 69

    Die Wagtoring,

    2011/1/1, bl. 24-25

1 Samuel 7:4

Kruisverwysings

  • +Rig 10:16

1 Samuel 7:5

Kruisverwysings

  • +Rig 20:1; 1Sa 10:17; 2Kn 25:23; Jer 40:6
  • +1Sa 12:23; Jak 5:16

1 Samuel 7:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 20:3; Ne 9:1; Jl 2:12
  • +Rig 10:10
  • +Rig 2:18

1 Samuel 7:7

Kruisverwysings

  • +Jos 13:2, 3; 1Sa 6:4

1 Samuel 7:8

Kruisverwysings

  • +1Sa 12:19; Jes 37:4

1 Samuel 7:9

Kruisverwysings

  • +Le 1:10
  • +Ps 99:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 22

1 Samuel 7:10

Kruisverwysings

  • +1Sa 2:10; 2Sa 22:14
  • +Jos 10:10; Rig 4:15
  • +De 20:4; 28:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 69-70

    Die Wagtoring,

    2011/1/1, bl. 25

1 Samuel 7:12

Voetnote

  • *

    Beteken “klip van hulp”.

Kruisverwysings

  • +Jos 4:9; 24:26
  • +Ps 44:3

1 Samuel 7:13

Kruisverwysings

  • +1Sa 9:16; 13:5
  • +1Sa 14:22, 23; 17:51

1 Samuel 7:14

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18, 21

1 Samuel 7:15

Kruisverwysings

  • +1Sa 3:20; 12:11; 25:1; Han 13:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/6/1, bl. 31

1 Samuel 7:16

Kruisverwysings

  • +Jos 16:1
  • +Jos 15:7, 12; 1Sa 11:15
  • +1Sa 7:5

1 Samuel 7:17

Kruisverwysings

  • +1Sa 1:1; 8:4; 19:18
  • +Eks 20:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/3/15, bl. 22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Sam. 7:12Sa 6:2, 4; 1Kr 13:5, 7
1 Sam. 7:2Ne 9:28
1 Sam. 7:31Sa 12:24
1 Sam. 7:3Jos 24:14, 23; Rig 3:7
1 Sam. 7:3Rig 2:13; 10:6; 1Kn 11:33
1 Sam. 7:3De 10:20; 13:4; Lu 4:8
1 Sam. 7:3De 28:1
1 Sam. 7:4Rig 10:16
1 Sam. 7:5Rig 20:1; 1Sa 10:17; 2Kn 25:23; Jer 40:6
1 Sam. 7:51Sa 12:23; Jak 5:16
1 Sam. 7:62Kr 20:3; Ne 9:1; Jl 2:12
1 Sam. 7:6Rig 10:10
1 Sam. 7:6Rig 2:18
1 Sam. 7:7Jos 13:2, 3; 1Sa 6:4
1 Sam. 7:81Sa 12:19; Jes 37:4
1 Sam. 7:9Le 1:10
1 Sam. 7:9Ps 99:6
1 Sam. 7:101Sa 2:10; 2Sa 22:14
1 Sam. 7:10Jos 10:10; Rig 4:15
1 Sam. 7:10De 20:4; 28:7
1 Sam. 7:12Jos 4:9; 24:26
1 Sam. 7:12Ps 44:3
1 Sam. 7:131Sa 9:16; 13:5
1 Sam. 7:131Sa 14:22, 23; 17:51
1 Sam. 7:14Ge 15:18, 21
1 Sam. 7:151Sa 3:20; 12:11; 25:1; Han 13:20
1 Sam. 7:16Jos 16:1
1 Sam. 7:16Jos 15:7, 12; 1Sa 11:15
1 Sam. 7:161Sa 7:5
1 Sam. 7:171Sa 1:1; 8:4; 19:18
1 Sam. 7:17Eks 20:25
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Samuel 7:1-17

Die eerste boek van Samuel

7 Die manne van Kirʹjat-Jeaʹrim het toe gekom en die Ark van Jehovah na die huis van Abinaʹdab+ op die heuwel geneem, en hulle het sy seun Eleaʹsar geheilig om die Ark van Jehovah op te pas.

2 Altesaam 20 jaar het verloop van die dag dat die Ark na Kirʹjat-Jeaʹrim toe gekom het, en die hele huis van Israel het Jehovah se hulp begin soek.*+ 3 Samuel het toe vir die hele huis van Israel gesê: “As julle met julle hele hart+ tot Jehovah terugkeer, moet julle ontslae raak van julle vreemde gode+ en Astoʹret-beelde,+ en julle moet lojaal bly aan* Jehovah en hom alleen dien,+ en dan sal hy julle uit die hand van die Filistyne red.”+ 4 Toe het die Israeliete ontslae geraak van die Baäls en die Astoʹret-beelde en Jehovah alleen gedien.+

5 Toe het Samuel gesê: “Laat die hele Israel by Mispa+ bymekaarkom, en ek sal vir julle tot Jehovah bid.”+ 6 Toe het hulle by Mispa bymekaargekom, en hulle het water geskep en dit voor Jehovah uitgegooi en op daardie dag gevas.+ Hulle het daar gesê: “Ons het teen Jehovah gesondig.”+ En Samuel het in Mispa as rigter+ oor die Israeliete begin dien.

7 Toe die Filistyne hoor dat die Israeliete by Mispa bymekaargekom het, het die leiers van die Filistyne+ gegaan om teen Israel te veg. Toe die Israeliete daarvan hoor, het hulle bang geword vir die Filistyne. 8 Daarom het die Israeliete vir Samuel gesê: “Moenie ophou om Jehovah ons God te vra om ons te help+ en ons uit die hand van die Filistyne te red nie.” 9 Toe het Samuel ’n lammetjie geneem en dit as ’n heelbrandoffer aan Jehovah geoffer,+ en Samuel het tot Jehovah geroep om Israel te help, en Jehovah het hom geantwoord.+ 10 Terwyl Samuel die brandoffer geoffer het, het die Filistyne nader gekom om teen Israel te veg. Jehovah het toe op daardie dag harde donderslae+ oor die Filistyne laat dreun, en Hy het hulle verwar,+ en hulle is voor Israel verslaan.+ 11 Die manne van Israel het uit Mispa gegaan en die Filistyne agternagesit en hulle tot suid van Bet-Kar verslaan. 12 Toe het Samuel ’n klip+ geneem en dit tussen Mispa en Jesaʹna gesit en dit Ebenhaëser* genoem, want hy het gesê: “Jehovah het ons tot nou toe gehelp.”+ 13 So is die Filistyne onderwerp, en hulle het nie weer in Israel se gebied gekom nie.+ Al die dae van Samuel was die hand van Jehovah teen die Filistyne.+ 14 En die stede wat die Filistyne by Israel geneem het, is aan Israel teruggegee, van Ekron af tot by Gat, en Israel het hulle gebied by die Filistyne teruggeneem.

Daar was ook vrede tussen Israel en die Amoriete.+

15 Samuel het sy hele lewe lank as rigter oor Israel gedien.+ 16 Elke jaar het hy in ’n kring gereis na Bet-El,+ Gilgal+ en Mispa,+ en hy het op al hierdie plekke as rigter oor Israel gedien. 17 Maar hy het altyd na Rama+ teruggekeer, want sy huis was daar, en hy het daar ook as rigter oor Israel gedien. Hy het daar ’n altaar vir Jehovah gebou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel