Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Samuel

      • Israel dring aan op koning (1-9)

      • Samuel waarsku volk (10-18)

      • Jehovah gee hulle ’n koning, soos hulle gevra het (19-22)

1 Samuel 8:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1986/6/1, bl. 31

1 Samuel 8:2

Kruisverwysings

  • +1Kr 6:28

1 Samuel 8:3

Kruisverwysings

  • +Eks 18:21
  • +Eks 23:8; De 16:19; Ps 15:5; Spr 29:4
  • +De 24:17

1 Samuel 8:5

Kruisverwysings

  • +De 17:14, 15; 1Sa 12:13; Han 13:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Volg hulle geloof na, bl. 72-73

    Die Wagtoring,

    2011/1/1, bl. 26-27

1 Samuel 8:6

Voetnote

  • *

    Lett. “was dit sleg in die oë van Samuel”.

1 Samuel 8:7

Kruisverwysings

  • +Rig 8:23; 1Sa 10:19; 12:12; Jes 33:22

1 Samuel 8:8

Kruisverwysings

  • +De 9:24
  • +Rig 2:19

1 Samuel 8:11

Kruisverwysings

  • +1Sa 10:25
  • +1Sa 14:52
  • +1Kn 9:22; 10:26
  • +1Kn 4:26

1 Samuel 8:12

Kruisverwysings

  • +2Sa 18:1; 1Kr 27:1
  • +2Kn 1:14
  • +1Kr 27:26
  • +1Kn 4:7
  • +1Kn 4:26

1 Samuel 8:13

Voetnote

  • *

    Of “parfuum te maak”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 4:22

1 Samuel 8:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 27:28, 31

1 Samuel 8:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:15, 16

1 Samuel 8:17

Kruisverwysings

  • +1Kn 4:22, 23

1 Samuel 8:18

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:3, 4

1 Samuel 8:22

Kruisverwysings

  • +1Sa 8:7; Ho 13:11

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Sam. 8:21Kr 6:28
1 Sam. 8:3Eks 18:21
1 Sam. 8:3Eks 23:8; De 16:19; Ps 15:5; Spr 29:4
1 Sam. 8:3De 24:17
1 Sam. 8:5De 17:14, 15; 1Sa 12:13; Han 13:21
1 Sam. 8:7Rig 8:23; 1Sa 10:19; 12:12; Jes 33:22
1 Sam. 8:8De 9:24
1 Sam. 8:8Rig 2:19
1 Sam. 8:111Sa 10:25
1 Sam. 8:111Sa 14:52
1 Sam. 8:111Kn 9:22; 10:26
1 Sam. 8:111Kn 4:26
1 Sam. 8:122Sa 18:1; 1Kr 27:1
1 Sam. 8:122Kn 1:14
1 Sam. 8:121Kr 27:26
1 Sam. 8:121Kn 4:7
1 Sam. 8:121Kn 4:26
1 Sam. 8:131Kn 4:22
1 Sam. 8:141Kr 27:28, 31
1 Sam. 8:161Kn 5:15, 16
1 Sam. 8:171Kn 4:22, 23
1 Sam. 8:181Kn 12:3, 4
1 Sam. 8:221Sa 8:7; Ho 13:11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Samuel 8:1-22

Die eerste boek van Samuel

8 Toe Samuel oud geword het, het hy sy seuns as rigters in Israel aangestel. 2 Die naam van sy eersgebore seun was Joël, en die naam van sy tweede was Abiʹa.+ Hulle was rigters in Berseʹba. 3 Maar sy seuns het nie sy voorbeeld gevolg nie. Hulle was geneig om oneerlike wins na te jaag,+ en hulle het omkoopgeskenke aanvaar+ en die reg verdraai.+

4 Ná verloop van tyd het al die ouermanne van Israel bymekaargekom en na Samuel toe gekom in Rama. 5 Hulle het vir hom gesê: “U het oud geword, en u seuns volg nie u voorbeeld nie. Stel nou vir ons ’n koning aan om oor ons te regeer, soos al die ander nasies.”+ 6 Maar toe hulle sê: “Gee vir ons ’n koning om oor ons te regeer,” het Samuel niks daarvan gehou nie.* Toe het Samuel tot Jehovah gebid, 7 en Jehovah het vir Samuel gesê: “Luister na alles wat die volk vir jou sê, want hulle het jou nie verwerp nie, maar hulle het my as hulle koning verwerp.+ 8 Hulle doen tot vandag toe nog presies dieselfde as wat hulle gedoen het van die dag af dat ek hulle uit Egipte uitgelei het. Hulle het my keer op keer verlaat+ en ander gode gedien,+ en dit is hoe hulle jou nou behandel. 9 Luister nou na hulle. Maar jy moet hulle ernstig waarsku en vir hulle sê wat die koning wat oor hulle sal regeer, van hulle mag eis.”

10 Samuel het dus vir die volk wat hom vir ’n koning gevra het, alles vertel wat Jehovah vir hom gesê het. 11 Hy het gesê: “Dít is wat die koning wat oor julle sal regeer, van julle mag eis:+ Hy sal julle seuns neem+ en hulle in sy strydwaens sit+ en hulle sy perderuiters maak,+ en party sal voor sy strydwaens moet hardloop. 12 En hy sal vir hom hoofde oor 1 000+ en hoofde oor 50+ aanstel, en party sal vir hom ploeg,+ sy oes insamel+ en sy oorlogswapens en toerusting vir sy strydwaens maak.+ 13 Hy sal julle dogters neem om salf te meng,* te kook en te bak.+ 14 Hy sal julle beste landerye, wingerde en olyfboorde+ neem en dit aan sy knegte gee. 15 Hy sal ’n tiende van julle graanlande en julle wingerde neem, en hy sal dit aan sy hofbeamptes en sy knegte gee. 16 En hy sal julle diensknegte en julle diensmeisies en julle beste beeste en julle donkies neem, en hy sal hulle vir sy werk gebruik.+ 17 Hy sal ’n tiende van julle kleinvee neem,+ en julle sal sy knegte word. 18 Die dag sal kom wanneer julle sal uitroep as gevolg van die koning wat julle vir julle gekies het,+ maar Jehovah sal julle nie op daardie dag antwoord nie.”

19 Maar die volk het geweier om te luister na wat Samuel vir hulle gesê het, en hulle het gesê: “Nee, ons wil beslis ’n koning oor ons hê. 20 Dan sal ons soos al die ander nasies wees, en ons koning sal oor ons regeer en ons lei en hy sal ons oorloë voer.” 21 Nadat Samuel al die woorde van die volk gehoor het, het hy dit aan Jehovah oorgedra. 22 Jehovah het vir Samuel gesê: “Luister na hulle, en stel ’n koning aan om oor hulle te regeer.”+ Toe het Samuel vir die manne van Israel gesê: “Elkeen van julle moet na sy stad terugkeer.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel