Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 17
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Konings

      • Profeet Elia voorspel droogte (1)

      • Kraaie bring vir Elia kos (2-7)

      • Elia besoek weduwee in Sarfat (8-16)

      • Weduwee se seun sterf en word opgewek (17-24)

1 Konings 17:1

Voetnote

  • *

    Beteken “my God is Jehovah”.

  • *

    Lett. “voor wie ek staan”.

Kruisverwysings

  • +1Kn 17:15, 16, 22, 24; 18:36, 38, 46; 2Kn 2:8, 11; Lu 1:17; Joh 1:19, 21
  • +Jos 22:9
  • +De 28:15, 23; Jer 14:22; Lu 4:25; Jak 5:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 17

    1990/11/1, bl. 16

1 Konings 17:3

Voetnote

  • *

    Of “wadi Kerit”. Sien Woordelys.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 18

1 Konings 17:4

Kruisverwysings

  • +Ps 37:25; Mt 6:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1992/4/1, bl. 18

1 Konings 17:5

Voetnote

  • *

    Of “wadi Kerit”. Sien Woordelys.

1 Konings 17:6

Kruisverwysings

  • +Nu 11:23; Rig 15:19

1 Konings 17:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 18:5

1 Konings 17:9

Kruisverwysings

  • +Lu 4:25, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

    1992/4/1, bl. 18-19

1 Konings 17:10

Kruisverwysings

  • +Heb 11:32, 37

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

1 Konings 17:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 13-14

1 Konings 17:12

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:14

Kruisverwysings

  • +Ps 34:10; 37:17, 19; Flp 4:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14

1 Konings 17:15

Kruisverwysings

  • +Mt 10:41, 42; Lu 4:25, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14-15

1 Konings 17:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 14-15

1 Konings 17:17

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:19, 20

1 Konings 17:18

Voetnote

  • *

    Of “Wat het ek met u te doen”.

Kruisverwysings

  • +Job 13:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 15

1 Konings 17:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 4:21, 32

1 Konings 17:20

Kruisverwysings

  • +Ps 99:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 15

1 Konings 17:21

Voetnote

  • *

    Of “laat die siel van hierdie kind asseblief weer in hom terugkeer”.

1 Konings 17:22

Voetnote

  • *

    Of “die siel van die kind het in hom teruggekeer”.

Kruisverwysings

  • +Jak 5:16
  • +De 32:39; 1Sa 2:6; 2Kn 4:32, 34; 13:21; Lu 7:15; 8:54, 55; Joh 5:28, 29; 11:44; Han 9:40, 41; 20:9, 10; Ro 14:9; Heb 11:17, 19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/7/15, bl. 4-5

    1999/4/1, bl. 16

    Wanneer ons sterf, bl. 23

1 Konings 17:23

Kruisverwysings

  • +Heb 11:35

1 Konings 17:24

Kruisverwysings

  • +Joh 3:2

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 17:11Kn 17:15, 16, 22, 24; 18:36, 38, 46; 2Kn 2:8, 11; Lu 1:17; Joh 1:19, 21
1 Kon. 17:1Jos 22:9
1 Kon. 17:1De 28:15, 23; Jer 14:22; Lu 4:25; Jak 5:17
1 Kon. 17:4Ps 37:25; Mt 6:11
1 Kon. 17:6Nu 11:23; Rig 15:19
1 Kon. 17:71Kn 18:5
1 Kon. 17:9Lu 4:25, 26
1 Kon. 17:10Heb 11:32, 37
1 Kon. 17:122Kn 4:2
1 Kon. 17:14Ps 34:10; 37:17, 19; Flp 4:19
1 Kon. 17:15Mt 10:41, 42; Lu 4:25, 26
1 Kon. 17:172Kn 4:19, 20
1 Kon. 17:18Job 13:26
1 Kon. 17:192Kn 4:21, 32
1 Kon. 17:20Ps 99:6
1 Kon. 17:22Jak 5:16
1 Kon. 17:22De 32:39; 1Sa 2:6; 2Kn 4:32, 34; 13:21; Lu 7:15; 8:54, 55; Joh 5:28, 29; 11:44; Han 9:40, 41; 20:9, 10; Ro 14:9; Heb 11:17, 19
1 Kon. 17:23Heb 11:35
1 Kon. 17:24Joh 3:2
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Konings 17:1-24

Die eerste boek van Konings

17 Eliʹa,*+ die Tisbiet, ’n inwoner van Giʹlead,+ het vir Agab gesê: “So waar as wat Jehovah lewe, die God van Israel wat ek dien,* vir die volgende paar jaar sal daar nie dou of reën wees behalwe op my bevel nie!”+

2 Jehovah het toe vir Eliʹa gesê: 3 “Gaan van hier af na die ooste toe en kruip weg in die Kerit-vallei,* oos van die Jordaanrivier. 4 Jy moet uit die stroom drink, en ek sal die kraaie beveel om daar vir jou kos te bring.”+ 5 Hy het onmiddellik gegaan en gedoen wat Jehovah gesê het. Hy het in die Kerit-vallei,* oos van die Jordaanrivier, gaan bly. 6 In die oggend en in die aand het die kraaie vir hom brood en vleis gebring, en hy het uit die stroom gedrink.+ 7 Maar later het die stroom opgedroog+ omdat daar geen reën in die land was nie.

8 Jehovah het toe vir hom gesê: 9 “Staan op, gaan na Sarfat, in die gebied van Sidon, en gaan bly daar. Ek sal ’n weduwee daar beveel om kos aan jou te voorsien.”+ 10 Daarom het hy opgestaan en na Sarfat gegaan. Toe hy by die ingang van die stad kom, was daar ’n weduwee wat stukke hout bymekaarmaak. Hy het vir haar gesê: “Bring asseblief vir my ’n bietjie water om te drink.”+ 11 Toe sy dit gaan haal, het hy agter haar aan geroep: “Bring asseblief vir my ’n stukkie brood saam.” 12 Sy het toe gesê: “So waar as wat Jehovah u God lewe, ek het geen brood nie, net ’n hand vol meel in die groot kruik en ’n bietjie olie in die klein kruik.+ Nou maak ek ’n paar stukke hout bymekaar, en dan sal ek huis toe gaan en vir my en my seun iets maak. Nadat ons geëet het, sal ons sterf.”

13 Toe het Eliʹa vir haar gesê: “Moenie bang wees nie. Gaan huis toe en doen wat jy gesê het. Maar maak eers van wat jy het vir my ’n klein ronde brood, en bring dit vir my. Daarna kan jy vir jou en jou seun iets maak. 14 Want dít is wat Jehovah, die God van Israel, sê: ‘Die groot kruik meel sal nie opraak nie, en die klein kruik olie sal nie leegraak nie tot die dag dat Jehovah dit op die aarde laat reën.’”+ 15 Sy het dus gegaan en gedoen wat Eliʹa gesê het, en sy, Eliʹa en haar huisgesin het baie dae lank geëet.+ 16 Die groot kruik meel het nie opgeraak nie, en die klein kruik olie het nie leeggeraak nie, net soos Jehovah deur middel van Eliʹa gesê het.

17 Ná hierdie dinge het die seun van die vrou wat die huis besit het, siek geword. Hy het so siek geword dat hy opgehou het om asem te haal.+ 18 Sy het toe vir Eliʹa gevra: “Wat het u teen my,* o man van die ware God? Het u gekom om my te herinner aan my sondes en om my seun dood te maak?”+ 19 Maar hy het vir haar gesê: “Gee jou seun vir my.” Toe het hy hom uit haar arms geneem en hom opgedra na die dakvertrek, waar hy gebly het, en hy het hom op sy bed neergelê.+ 20 Hy het Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God,+ bring u nou ook rampspoed oor die weduwee by wie ek bly deur haar seun dood te maak?” 21 Toe het hy hom drie keer oor die kind uitgestrek en Jehovah aangeroep en gesê: “O Jehovah my God, laat hierdie kind asseblief weer lewe.”* 22 Jehovah het na Eliʹa se versoek geluister,+ en die kind het weer lewendig geword.*+ 23 Eliʹa het die kind geneem en hom van die dakvertrek af in die huis ingebring en hom vir sy ma gegee. En Eliʹa het gesê: “Kyk, jou seun lewe.”+ 24 Toe het die vrou vir Eliʹa gesê: “Nou weet ek dat u waarlik ’n man van God is+ en dat Jehovah se woord wat u oorgedra het, waar is.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel