Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 11
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Sagaria

      • Gevolge omdat God se ware herder verwerp is (1-17)

        • “Wees ’n herder vir die kudde slagskape” (4)

        • Twee stawwe: Lieflikheid en Eenheid (7)

        • Herder se loon: 30 silwerstukke (12)

        • Geld in skatkamer gegooi (13)

Sagaria 11:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/5/1, bl. 17

Sagaria 11:3

Voetnote

  • *

    Of “jong maanhaarleeus”.

Sagaria 11:4

Kruisverwysings

  • +Ese 34:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/6/15, bl. 31

Sagaria 11:5

Kruisverwysings

  • +Ese 22:25
  • +Ne 5:8
  • +Ese 34:2, 4

Sagaria 11:6

Voetnote

  • *

    Sien Woordelys.

  • *

    Lett. “in die hand van”.

Sagaria 11:7

Voetnote

  • *

    Of “Saambinding”.

Kruisverwysings

  • +Sag 11:4
  • +Sag 11:10, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 171

    Die Wagtoring,

    1989/6/15, bl. 31

Sagaria 11:10

Kruisverwysings

  • +Sag 11:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/6/15, bl. 31

Sagaria 11:12

Voetnote

  • *

    Lett. “afgeweeg”.

Kruisverwysings

  • +Mt 26:14, 15; 27:9; Mr 14:10, 11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 15

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 13

    2010/12/1, bl. 10

    Jehovah se dag, bl. 55

    “Hele Skrif”, bl. 169, 172

Sagaria 11:13

Kruisverwysings

  • +Eks 21:32
  • +Mt 27:5, 6; Han 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 15

    Die Wagtoring,

    2011/8/15, bl. 13

Sagaria 11:14

Voetnote

  • *

    Of “Saambinding”.

Kruisverwysings

  • +Sag 11:7
  • +1Kn 12:19, 20; Ese 37:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/6/15, bl. 31

Sagaria 11:15

Kruisverwysings

  • +Ese 34:2, 4

Sagaria 11:16

Kruisverwysings

  • +Jer 23:2; Ese 34:6; Mt 9:36
  • +Ese 34:21
  • +Ge 31:38
  • +Ese 34:3, 10

Sagaria 11:17

Voetnote

  • *

    Lett. “dof”.

Kruisverwysings

  • +Jer 23:1; Mt 23:13
  • +Joh 10:12

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Sag. 11:4Ese 34:8
Sag. 11:5Ese 22:25
Sag. 11:5Ne 5:8
Sag. 11:5Ese 34:2, 4
Sag. 11:7Sag 11:4
Sag. 11:7Sag 11:10, 14
Sag. 11:10Sag 11:7
Sag. 11:12Mt 26:14, 15; 27:9; Mr 14:10, 11
Sag. 11:13Eks 21:32
Sag. 11:13Mt 27:5, 6; Han 1:18
Sag. 11:14Sag 11:7
Sag. 11:141Kn 12:19, 20; Ese 37:16
Sag. 11:15Ese 34:2, 4
Sag. 11:16Jer 23:2; Ese 34:6; Mt 9:36
Sag. 11:16Ese 34:21
Sag. 11:16Ge 31:38
Sag. 11:16Ese 34:3, 10
Sag. 11:17Jer 23:1; Mt 23:13
Sag. 11:17Joh 10:12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Sagaria 11:1-17

Sagaria

11 “Maak jou deure oop, o Liʹbanon,

sodat ’n vuur jou sederbome kan verteer.

 2 Huil, o jenewerboom, want die sederboom het geval.

Die magtige bome is vernietig!

Huil, o eikebome van Basan,

want die digte woud is verwoes!

 3 Luister hoe die herders huil,

want hulle heerlikheid het verdwyn.

Luister hoe die jong leeus* brul,

want die digte bosse langs die Jordaanrivier is verwoes.

4 “Dít is wat Jehovah my God sê: ‘Wees ’n herder vir die kudde slagskape.+ 5 Hulle kopers slag hulle,+ maar word nie skuldig bevind nie. En hulle verkopers+ sê: “Mag Jehovah geloof word, want ek sal ryk word.” Hulle herders voel nie jammer vir hulle nie.’+

6 “‘Want ek sal nie langer medelye* betoon aan die inwoners van die land nie,’ sê Jehovah. ‘Daarom sal ek elkeen aan* sy medemens en sy koning oorlewer. En hulle sal die land verwoes, en ek sal hulle nie red nie.’”

7 En ek het ter wille van julle, o skape wat onderdruk word, ’n herder geword vir die kudde slagskape.+ Ek het twee stawwe geneem, en ek het die een Lieflikheid genoem, en die ander een het ek Eenheid* genoem,+ en ek het ’n herder vir die kudde geword. 8 En ek het drie herders in een maand weggestuur, want ek het ongeduldig met hulle geraak, en hulle kon my ook nie verdra nie. 9 En ek het gesê: “Ek sal nie meer julle herder wees nie. Laat die een wat sterf, maar sterf. En laat die een wat verdwyn, maar verdwyn. En laat dié wat oorbly, mekaar verslind.” 10 Toe het ek my staf Lieflikheid+ geneem en dit stukkend gekap. So het ek my verbond verbreek wat ek met al die volke gemaak het. 11 En dit is op daardie dag verbreek, en die onderdruktes van die kudde wat my dopgehou het, het geweet dat dit ’n boodskap van Jehovah was.

12 Toe het ek vir hulle gesê: “As dit reg is met julle, gee my my loon, maar as dit nie is nie, moet julle dit nie gee nie.” En hulle het my loon betaal:* 30 silwerstukke.+

13 Daarna het Jehovah vir my gesê: “Gooi dit in die skatkamer – dit is die groot waarde wat ek in hulle oë het.”+ En ek het die 30 silwerstukke geneem en dit in die skatkamer in die huis van Jehovah gegooi.+

14 Toe het ek my tweede staf, Eenheid,*+ stukkend gekap. So het ek die broederskap tussen Juda en Israel verbreek.+

15 En Jehovah het vir my gesê: “Neem nou die gereedskap van ’n nikswerd herder.+ 16 Want ek laat ’n herder in die land opstaan. Hy sal nie vir die skape sorg wat doodgaan nie.+ Hy sal nie die jong skape soek of die beseerde skape genees+ of dié wat kan staan, kos gee nie. Maar hy sal die vleis van die vette+ eet en die hoewe van die skape afruk.+

17 Dit sal sleg gaan met my nikswerd herder,+ wat die kudde verlaat!+

’n Swaard sal sy arm en sy regteroog tref.

Sy arm sal heeltemal verdor,

en sy regteroog sal heeltemal blind* word.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel