Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Levitikus

      • Die vrede-offer (1-17)

        • Moenie vet of bloed eet nie (17)

Levitikus 3:1

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffer”.

Kruisverwysings

  • +Le 22:21; Nu 6:13, 14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2000/8/15, bl. 15-16

    “Hele Skrif”, bl. 27

Levitikus 3:3

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffer”.

Kruisverwysings

  • +Le 7:29-31
  • +Eks 29:13; Le 7:23-25; 1Kn 8:64

Levitikus 3:4

Voetnote

  • *

    Of “aanhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Le 7:1-4

Levitikus 3:5

Voetnote

  • *

    Of “kalmerende”. Lett. “rustige”.

Kruisverwysings

  • +Le 6:12
  • +Le 4:29, 31

Levitikus 3:6

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffer”.

Kruisverwysings

  • +Nu 6:13, 14

Levitikus 3:9

Voetnote

  • *

    Of “gemeenskapsoffer”.

Kruisverwysings

  • +Eks 29:22; Le 9:18-20; 2Kr 7:7

Levitikus 3:10

Voetnote

  • *

    Of “aanhangsel”.

Kruisverwysings

  • +Le 4:8, 9; 9:10

Levitikus 3:11

Voetnote

  • *

    Lett. “brood”, d.w.s. as God se deel van die vrede-offer.

Kruisverwysings

  • +Le 4:31

Levitikus 3:14

Kruisverwysings

  • +Le 4:24, 26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/11, bl. 23

Levitikus 3:15

Voetnote

  • *

    Of “aanhangsel”.

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/11, bl. 23

Levitikus 3:16

Voetnote

  • *

    Lett. “brood”, d.w.s. as God se deel van die vrede-offer.

  • *

    Of “kalmerende”. Lett. “rustige”.

Kruisverwysings

  • +Le 7:23; 1Sa 2:15-17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/11, bl. 23

Levitikus 3:17

Kruisverwysings

  • +Ge 9:4; Le 17:10, 13; De 12:23; Han 15:20, 29

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2008/12/15, bl. 32

    2004/5/15, bl. 22

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 3:1Le 22:21; Nu 6:13, 14
Lev. 3:3Le 7:29-31
Lev. 3:3Eks 29:13; Le 7:23-25; 1Kn 8:64
Lev. 3:4Le 7:1-4
Lev. 3:5Le 6:12
Lev. 3:5Le 4:29, 31
Lev. 3:6Nu 6:13, 14
Lev. 3:9Eks 29:22; Le 9:18-20; 2Kr 7:7
Lev. 3:10Le 4:8, 9; 9:10
Lev. 3:11Le 4:31
Lev. 3:14Le 4:24, 26
Lev. 3:16Le 7:23; 1Sa 2:15-17
Lev. 3:17Ge 9:4; Le 17:10, 13; De 12:23; Han 15:20, 29
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Levitikus 3:1-17

Levitikus

3 “‘As sy offer ’n vrede-offer*+ is en as hy dit uit die beeste aanbied, hetsy ’n bul of ’n koei, moet hy ’n dier sonder gebrek voor Jehovah aanbied. 2 Hy moet sy hand op die kop van sy offer sit, en dit moet by die ingang van die tent van samekoms geslag word. En Aäron se seuns, die priesters, moet al die kante van die altaar met die bloed besprinkel. 3 Hy moet ’n deel van die vrede-offer* as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied:+ die vet+ wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is 4 en die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet* aan die lewer saam met die niere verwyder.+ 5 Aäron se seuns moet dit op die altaar laat rook bo-op die brandoffer wat op die hout op die vuur is.+ Dit is ’n vuuroffer met ’n aangename* geur vir Jehovah.+

6 “‘As sy offer uit die kleinvee is as ’n vrede-offer* aan Jehovah, moet hy ’n ram of ’n ooi sonder gebrek aanbied.+ 7 As hy ’n jong skaapram as sy offer aanbied, moet hy dit voor Jehovah aanbied. 8 Hy moet sy hand op die kop van sy offer sit, en dit moet voor die tent van samekoms geslag word. Aäron se seuns moet al die kante van die altaar met die bloed besprinkel. 9 Hy moet die vet van die vrede-offer* as ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+ Hy moet die hele vetstert naby die rugstring verwyder, asook die vet wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is 10 en die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet* aan die lewer saam met die niere verwyder.+ 11 En die priester moet dit op die altaar as voedsel* laat rook, ’n vuuroffer aan Jehovah.+

12 “‘As sy offer ’n bok is, moet hy dit voor Jehovah aanbied. 13 Hy moet sy hand op die kop daarvan sit, en dit moet voor die tent van samekoms geslag word, en Aäron se seuns moet al die kante van die altaar met die bloed besprinkel. 14 Die deel wat hy as sy vuuroffer vir Jehovah moet aanbied, is die vet wat die ingewande bedek, al die vet wat om die ingewande is,+ 15 asook die twee niere met die vet daaraan wat naby die lende is. Hy moet ook die vet* aan die lewer saam met die niere verwyder. 16 Die priester moet dit op die altaar as voedsel* laat rook, ’n vuuroffer met ’n aangename* geur. Al die vet behoort aan Jehovah.+

17 “‘Dit is ’n permanente wetsbepaling vir julle en julle nageslag, in al julle woonplekke: Julle mag hoegenaamd geen vet en geen bloed eet nie.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel