Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 12
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Levitikus

      • Reiniging ná geboorte van kind (1-8)

Levitikus 12:2

Voetnote

  • *

    Of “saad ontvang”.

Kruisverwysings

  • +Le 15:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/1/15, bl. 17

    2004/5/15, bl. 23

Levitikus 12:3

Kruisverwysings

  • +Ge 17:12; 21:4; Lu 1:59; 2:21, 22; Joh 7:22

Levitikus 12:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 23

Levitikus 12:6

Kruisverwysings

  • +Le 1:10

Levitikus 12:8

Kruisverwysings

  • +Le 1:14; 5:7; 14:21, 22; Lu 2:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2004/5/15, bl. 23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 12:2Le 15:19
Lev. 12:3Ge 17:12; 21:4; Lu 1:59; 2:21, 22; Joh 7:22
Lev. 12:6Le 1:10
Lev. 12:8Le 1:14; 5:7; 14:21, 22; Lu 2:24
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Levitikus 12:1-8

Levitikus

12 Jehovah het verder vir Moses gesê: 2 “Sê vir die Israeliete: ‘As ’n vrou swanger word* en aan ’n seun geboorte gee, sal sy sewe dae onrein wees, net soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer.+ 3 Op die agtste dag moet hy besny word.+ 4 Sy moet vir die volgende 33 dae aanhou om haar van die bloed te reinig. Sy mag aan niks heiligs raak nie, en sy mag nie in die heiligdom inkom totdat die dae van haar reiniging verby is nie.

5 “‘As sy aan ’n dogter geboorte gee, sal sy 14 dae onrein wees, net soos gedurende haar menstruasie. Sy moet vir die volgende 66 dae aanhou om haar van die bloed te reinig. 6 Wanneer die dae van haar reiniging vir ’n seun of ’n dogter verby is, moet sy ’n jong skaapram in sy eerste jaar as ’n brandoffer+ en ’n jong duif of ’n tortelduif as ’n sonde-offer bring na die ingang van die tent van samekoms, na die priester toe. 7 Hy moet dit voor Jehovah aanbied en vir haar versoening doen, en sy sal rein wees van haar bloedvloeiing. Dit is die wet oor die vrou wat aan ’n seun of ’n dogter geboorte gee. 8 Maar as sy nie ’n skaap kan bekostig nie, moet sy twee tortelduiwe of twee jong duiwe neem,+ een as ’n brandoffer en een as ’n sonde-offer, en die priester moet vir haar versoening doen, en sy sal rein wees.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel