Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Kronieke 3
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van 1 Kronieke

      • Nakomelinge van Dawid (1-9)

      • Koninklike geslagslyn van Dawid (10-24)

1 Kronieke 3:1

Kruisverwysings

  • +2Sa 3:2-5
  • +2Sa 13:32
  • +1Sa 25:43
  • +1Sa 25:2, 39

1 Kronieke 3:2

Kruisverwysings

  • +2Sa 13:28, 37; 15:10; 18:14
  • +1Kn 1:5, 11; 2:24

1 Kronieke 3:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:5

1 Kronieke 3:5

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:13-16; 1Kr 14:3-7
  • +Lu 3:23, 31
  • +Mt 1:7
  • +2Sa 11:3, 27

1 Kronieke 3:9

Kruisverwysings

  • +2Sa 13:1

1 Kronieke 3:10

Kruisverwysings

  • +1Kn 11:43
  • +2Kr 13:1
  • +2Kr 14:1
  • +2Kr 20:31

1 Kronieke 3:11

Kruisverwysings

  • +2Kr 21:5
  • +2Kr 22:2
  • +2Kr 24:1

1 Kronieke 3:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 25:1
  • +2Kn 14:21
  • +2Kr 27:1

1 Kronieke 3:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 28:1
  • +2Kr 29:1
  • +2Kn 21:1

1 Kronieke 3:14

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:19
  • +2Kn 22:1

1 Kronieke 3:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:34; 2Kr 36:5
  • +2Kn 24:17; 2Kr 36:11

1 Kronieke 3:16

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:6, 8; 25:27; Est 2:6

1 Kronieke 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

    1992/7/15, bl. 5-6

1 Kronieke 3:19

Kruisverwysings

  • +Esr 5:2; Mt 1:12; Lu 3:23, 27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/10/1, bl. 9

1 Kronieke 3:21

Voetnote

  • *

    Lett. “seuns”.

  • *

    Lett. “seuns”.

  • *

    Lett. “seuns”.

  • *

    Lett. “seuns”.

1 Kronieke 3:22

Voetnote

  • *

    Lett. “seuns”.

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kron. 3:12Sa 3:2-5
1 Kron. 3:12Sa 13:32
1 Kron. 3:11Sa 25:43
1 Kron. 3:11Sa 25:2, 39
1 Kron. 3:22Sa 13:28, 37; 15:10; 18:14
1 Kron. 3:21Kn 1:5, 11; 2:24
1 Kron. 3:42Sa 5:5
1 Kron. 3:52Sa 5:13-16; 1Kr 14:3-7
1 Kron. 3:5Lu 3:23, 31
1 Kron. 3:5Mt 1:7
1 Kron. 3:52Sa 11:3, 27
1 Kron. 3:92Sa 13:1
1 Kron. 3:101Kn 11:43
1 Kron. 3:102Kr 13:1
1 Kron. 3:102Kr 14:1
1 Kron. 3:102Kr 20:31
1 Kron. 3:112Kr 21:5
1 Kron. 3:112Kr 22:2
1 Kron. 3:112Kr 24:1
1 Kron. 3:122Kr 25:1
1 Kron. 3:122Kn 14:21
1 Kron. 3:122Kr 27:1
1 Kron. 3:132Kr 28:1
1 Kron. 3:132Kr 29:1
1 Kron. 3:132Kn 21:1
1 Kron. 3:142Kn 21:19
1 Kron. 3:142Kn 22:1
1 Kron. 3:152Kn 23:34; 2Kr 36:5
1 Kron. 3:152Kn 24:17; 2Kr 36:11
1 Kron. 3:162Kn 24:6, 8; 25:27; Est 2:6
1 Kron. 3:19Esr 5:2; Mt 1:12; Lu 3:23, 27
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
1 Kronieke 3:1-24

Die eerste boek van Kronieke

3 Dít is die seuns van Dawid wat in Heʹbron gebore is:+ Sy eersgeborene was Amnon,+ en sy ma was Ahiʹnoam+ van Jisʹreël. Die tweede was Daniël, en sy ma was Abiʹgail,+ die Karmelitiese vrou. 2 Die derde was Absalom,+ die seun van Maʹäga, die dogter van koning Talmai van Gesur. Die vierde was Adoʹnia,+ die seun van Haggit. 3 Die vyfde was Sefatʹja, en sy ma was Abiʹtal. Die sesde was Jitʹream, en sy ma was Dawid se vrou Egla. 4 Hierdie ses seuns van Dawid is in Heʹbron gebore. Hy het 7 jaar en 6 maande daar regeer, en hy het 33 jaar lank in Jerusalem regeer.+

5 Dít is die name van Dawid se seuns wat in Jerusalem gebore is:+ Siʹmea, Sobab, Natan+ en Salomo.+ Batseʹba,+ die dogter van Ammiʹël, was die ma van hierdie vier. 6 Die name van nege van sy ander seuns was: Jibhar, Elisaʹma, Elifeʹlet, 7 Noga, Nefeg, Jaʹfia, 8 Elisaʹma, Eljaʹda en Elifeʹlet. 9 Dit was al die seuns van Dawid, buiten die seuns van sy byvrouens, en hulle suster se naam was Tamar.+

10 Die seun van Salomo was Rehaʹbeam.+ Sy seun was Abiʹa.+ Sy seun was Asa.+ Sy seun was Joʹsafat.+ 11 Sy seun was Joram.+ Sy seun was Ahaʹsia.+ Sy seun was Joas.+ 12 Sy seun was Amaʹsia.+ Sy seun was Asarʹja.+ Sy seun was Jotam.+ 13 Sy seun was Agas.+ Sy seun was Hiskiʹa.+ Sy seun was Manasʹse.+ 14 Sy seun was Amon,+ en sy seun was Josiʹa.+ 15 Die seuns van Josiʹa was Johaʹnan, die eersgeborene, Jojaʹkim,+ die tweede, Sedekiʹa,+ die derde en Sallum, die vierde. 16 Die seun van Jojaʹkim was Jegonʹja,+ en sy seun was Sedekiʹa. 17 Die seuns van die gevangene Jegonʹja was Sealʹtiël, 18 Malkiʹram, Pedaʹja, Senasʹsar, Jekamʹja, Hosaʹma en Nedabʹja. 19 Die seuns van Pedaʹja was Serubbaʹbel+ en Siʹmeï. Die seuns van Serubbaʹbel was Mesulʹlam en Hananʹja (en hulle suster se naam was Seʹlomit). 20 Die name van vyf van sy ander seuns was: Haʹsuba, Ohel, Beregʹja, Hasadʹja en Jusab-Hesed. 21 En die seuns van Hananʹja was Pelatʹja en Jesaja. Die seun* van Jesaja was Refaʹja. Die seun* van Refaʹja was Arnan. Die seun* van Arnan was Obadʹja. Die seun* van Obadʹja was Seganʹja. 22 Die seun* van Seganʹja was Semaʹja, en die seuns van Semaʹja was: Hattus, Jigal, Bariʹag, Nearʹja en Safat, altesaam ses. 23 En die seuns van Nearʹja was Eljoënai, Hiskiʹa en Asriʹkam, altesaam drie. 24 En die seuns van Eljoënai was Hodawʹja, Eljaʹsib, Pelaʹja, Akkub, Johaʹnan, Delaʹja en Anaʹni, altesaam sewe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel