Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 9
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Ses manne met wapens; man met inkhoring (1-11)

        • Oordeel sal by heiligdom begin (6)

Esegiël 9:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 172-173

Esegiël 9:2

Voetnote

  • *

    Of “’n oorskrywer se inkhouer”.

Kruisverwysings

  • +Jer 20:2; Ese 8:3
  • +2Kr 4:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 173, 175, 238

    Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,

    2017/6, bl. 6

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 14

Esegiël 9:3

Kruisverwysings

  • +Ese 3:23; 8:3, 4; 11:22
  • +Ese 10:4

Esegiël 9:4

Kruisverwysings

  • +Ps 119:53; 2Pe 2:7, 8
  • +Ese 5:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 173-175, 176-179

    Lewe en Bediening — Vergaderingwerkboek,

    2017/6, bl. 6

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/6, bl. 31-32

    Die Wagtoring,

    2008/7/15, bl. 5-6

    1988/9/15, bl. 14

    1987/8/15, bl. 31

    1985/3/1, bl. 14

    Aanbid God, bl. 124

    Kennis, bl. 180

    Verkondigers, bl. 165

    Ware vrede, bl. 92-93, 151

    Oorlewing, bl. 93-97

Esegiël 9:5

Voetnote

  • *

    Lett. “Julle oog”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Eks 32:26, 27; Ese 7:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 174-175, 180

Esegiël 9:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:17
  • +Eks 12:23; Jos 2:17-19; Op 9:4
  • +2Kn 25:18, 21; Jer 25:29
  • +Ese 8:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 174-175, 179-180

    Die Wagtoring,

    1987/4/15, bl. 11-13

Esegiël 9:7

Kruisverwysings

  • +Klg 2:21

Esegiël 9:8

Kruisverwysings

  • +Ge 18:23; Ese 11:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 176

Esegiël 9:9

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:14; Jes 1:4
  • +2Kn 21:16; Jer 2:34; Mt 23:30
  • +Ese 22:29
  • +Jes 29:15; Ese 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 176

Esegiël 9:10

Voetnote

  • *

    Lett. “my oog”.

  • *

    Sien Woordelys.

Kruisverwysings

  • +Ese 5:11; 7:4

Esegiël 9:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/1/1, bl. 29

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 9:2Jer 20:2; Ese 8:3
Eseg. 9:22Kr 4:1
Eseg. 9:3Ese 3:23; 8:3, 4; 11:22
Eseg. 9:3Ese 10:4
Eseg. 9:4Ps 119:53; 2Pe 2:7, 8
Eseg. 9:4Ese 5:11
Eseg. 9:5Eks 32:26, 27; Ese 7:4
Eseg. 9:62Kr 36:17
Eseg. 9:6Eks 12:23; Jos 2:17-19; Op 9:4
Eseg. 9:62Kn 25:18, 21; Jer 25:29
Eseg. 9:6Ese 8:11
Eseg. 9:7Klg 2:21
Eseg. 9:8Ge 18:23; Ese 11:13
Eseg. 9:92Kr 36:14; Jes 1:4
Eseg. 9:92Kn 21:16; Jer 2:34; Mt 23:30
Eseg. 9:9Ese 22:29
Eseg. 9:9Jes 29:15; Ese 8:12
Eseg. 9:10Ese 5:11; 7:4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 9:1-11

Esegiël

9 Toe het ek gehoor hoe hy met ’n harde stem uitroep en sê: “Roep dié wat die stad sal straf, elkeen met sy wapen van vernietiging in sy hand!”

2 Ek het ses manne gesien wat uit die rigting gekom het van die boonste poort+ wat noord kyk. Elkeen het ’n wapen in sy hand gehad om mee stukkend te slaan. Daar was ’n man saam met hulle wat linneklere aangehad het en wat ’n sekretaris se inkhoring* aan sy middel gedra het, en hulle het ingekom en langs die koperaltaar+ gaan staan.

3 Toe het die heerlikheid van die God van Israel+ opgegaan van waar dit bo die gerubs was, en dit het na die drumpel van die deuropening van die tempel beweeg.+ Hy het begin roep na die man wat die linneklere aangehad het en wat die sekretaris se inkhoring aan sy middel gedra het. 4 Jehovah het vir hom gesê: “Gaan deur die stad, deur Jerusalem, en maak ’n merk op die voorkoppe van die mense wat sug en steun+ oor al die afskuwelike dinge wat in die stad gedoen word.”+

5 Ek het gehoor toe hy met die ander praat, en hy het gesê: “Gaan deur die stad en slaan die mense dood. Julle* moenie jammer voel nie, en julle moenie enige medelye* betoon nie.+ 6 Julle moet al die ou manne, jong manne, maagde, kindertjies en vrouens doodmaak.+ Maar moenie naby enigiemand gaan wat die merk het nie.+ Julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ouermanne wat voor die tempel was.+ 7 Daarna het hy vir hulle gesê: “Maak die tempel onrein en maak die voorhowe vol lyke.+ Gaan!” Hulle het dus gegaan en mense in die stad doodgeslaan.

8 Terwyl hulle die mense doodgeslaan het, het ek alleen oorgebly. Ek het met my gesig na die grond toe neergeval en uitgeroep: “Ag, Soewereine Heer Jehovah! Gaan u almal vernietig wat in Israel oorbly terwyl u met woede teen Jerusalem optree?”+

9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+ 10 Maar ek* sal nie jammer voel nie, en ek sal ook nie medelye* betoon nie.+ Ek sal hulle die gevolge van hulle dade laat dra.”

11 Toe het ek die man gesien wat die linneklere aangehad het en wat die inkhoring aan sy middel gedra het. Hy het kom sê: “Ek het gedoen net soos u my beveel het.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel