Psalms
Vir die musiekleier: Moet met snaarinstrumente begelei word. ’n Melodie. ’n Lied.
67 God sal ons sy goedkeuring gee en ons seën.
Hy sal goedheid aan ons betoon+ (Sela)
2 sodat u weg regoor die aarde bekend kan wees,+
u reddingsdade onder al die nasies.+
3 Laat volke u prys, o God.
Laat al die volke u prys.
U sal die nasies van die aarde rig. (Sela)
5 Laat volke u prys, o God.
Laat al die volke u prys.
6 Die aarde sal sy opbrengs lewer.+
God, ons God, sal ons seën.+