Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 4
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Prediker

      • Onderdrukking erger as dood (1-3)

      • Gebalanseerde beskouing van werk (4-6)

      • Waarde van vriend (7-12)

        • Twee is beter as een (9)

      • Heerser se lewe kan nutteloos wees (13-16)

Prediker 4:1

Kruisverwysings

  • +Ps 69:20; 142:4

Prediker 4:2

Kruisverwysings

  • +Job 3:17; Pr 2:17

Prediker 4:3

Kruisverwysings

  • +Jer 20:18
  • +Pr 1:14

Prediker 4:4

Kruisverwysings

  • +Ga 5:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 14

    1999/11/1, bl. 32

    1997/2/15, bl. 15-16

    1987/9/15, bl. 24

    Ontwaak!,

    1994/9/8, bl. 15

Prediker 4:5

Kruisverwysings

  • +Spr 6:10, 11; 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/11/1, bl. 32

Prediker 4:6

Kruisverwysings

  • +Ps 37:16; Spr 15:16; 16:8; 17:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    nr. 1 2020 bl. 10

    2014/2, bl. 8

    Die Wagtoring,

    1999/11/1, bl. 32

    1987/9/15, bl. 24

Prediker 4:8

Kruisverwysings

  • +Spr 27:20; Pr 5:10
  • +Ps 39:6; Lu 12:18-20
  • +Pr 2:22, 23

Prediker 4:9

Kruisverwysings

  • +Ge 2:18; Spr 27:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 42

    Die Wagtoring,

    1987/9/15, bl. 24

Prediker 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Bly in God se liefde, bl. 133-134

    ‘God se liefde’, bl. 111-112

    Die Wagtoring,

    2009/10/15, bl. 18

    2008/12/15, bl. 30

Prediker 4:13

Kruisverwysings

  • +Spr 19:1; 28:6, 16
  • +1Kn 22:8; 2Kr 25:15, 16

Prediker 4:14

Voetnote

  • *

    Verwys moontlik na die wyse kind.

Kruisverwysings

  • +Ge 41:14, 40
  • +2Sa 7:8; Job 5:11

Prediker 4:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 14

Prediker 4:16

Kruisverwysings

  • +2Sa 20:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/11/1, bl. 14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Pred. 4:1Ps 69:20; 142:4
Pred. 4:2Job 3:17; Pr 2:17
Pred. 4:3Jer 20:18
Pred. 4:3Pr 1:14
Pred. 4:4Ga 5:26
Pred. 4:5Spr 6:10, 11; 20:4
Pred. 4:6Ps 37:16; Spr 15:16; 16:8; 17:1
Pred. 4:8Spr 27:20; Pr 5:10
Pred. 4:8Ps 39:6; Lu 12:18-20
Pred. 4:8Pr 2:22, 23
Pred. 4:9Ge 2:18; Spr 27:17
Pred. 4:13Spr 19:1; 28:6, 16
Pred. 4:131Kn 22:8; 2Kr 25:15, 16
Pred. 4:14Ge 41:14, 40
Pred. 4:142Sa 7:8; Job 5:11
Pred. 4:162Sa 20:1
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Prediker 4:1-16

Prediker

4 Ek het weer nagedink oor al die onderdrukking wat onder die son plaasvind. Ek het die trane van die onderdruktes gesien, en daar was niemand om hulle te vertroos nie.+ Hulle onderdrukkers het die mag gehad, en daar was niemand om hulle te vertroos nie. 2 En ek het besef dat dié wat reeds gesterf het, beter af is as dié wat nog lewe.+ 3 En die een wat nog nie gebore is nie,+ wat nog nie die slegte dade gesien het wat onder die son gedoen word nie, is beter af as hulle albei.+

4 En ek het gesien met hoeveel inspanning en vaardigheid mense werk as hulle met mekaar kompeteer.+ Dit is ook nutteloos, ’n gejaag na wind.

5 Die dwaas vou sy hande en gaan dood van die honger.+

6 ’n Hand vol rus is beter as twee hande vol harde werk en ’n gejaag na wind.+

7 Ek het nagedink oor nog iets onder die son wat nutteloos is: 8 Daar is ’n man wat heeltemal alleen is, sonder ’n vriend. Hy het nie ’n seun of ’n broer nie, maar hy hou net aan om hard te werk. Hy kry nooit genoeg van rykdom nie.+ Maar vra hy hom ooit af: “Vir wie werk ek hard? Hoekom geniet ek nie maar die goeie dinge waarvoor ek werk nie?”+ Dit is ook nutteloos en frustrerend.+

9 Twee is beter as een,+ want hulle het ’n goeie beloning vir hulle harde werk. 10 Want as een van hulle val, kan die ander sy maat ophelp. Maar wat sal gebeur met die een wat val as hy niemand het om hom op te help nie?

11 En as twee bymekaar lê, sal hulle warm bly, maar hoe kan net een warm bly? 12 En iemand kan maklik die oorhand kry oor ’n persoon wat alleen is, maar twee saam kan teen hom staande bly. En ’n driedubbele tou kan nie maklik gebreek word nie.

13 ’n Arm maar wyse kind is beter as ’n ou maar dwase koning,+ wat nie meer genoeg verstand het om na ’n waarskuwing te luister nie.+ 14 Want hy* het uit die gevangenis uitgegaan om koning te word,+ hoewel hy arm gebore is onder die koningskap van daardie een.+ 15 Ek het gesien wat met al die lewendes onder die son gebeur, sowel as hoe dit gaan met die jong opvolger wat die koning se plek inneem. 16 Hoewel hy baie ondersteuners het, sal dié wat later kom, nie tevrede wees met hom nie.+ Dit is ook nutteloos, ’n gejaag na wind.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel