Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esegiël 15
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Oorsig van Esegiël

      • Jerusalem, ’n waardelose wingerdstok (1-8)

Esegiël 15:6

Kruisverwysings

  • +Ps 80:14-16; Jes 5:24; Jer 7:20; Ese 20:47

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/15, bl. 17

Esegiël 15:7

Kruisverwysings

  • +Ese 6:7; 7:4

Esegiël 15:8

Kruisverwysings

  • +Jes 6:11; Jer 25:11; Ese 6:14
  • +2Kr 36:14

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Eseg. 15:6Ps 80:14-16; Jes 5:24; Jer 7:20; Ese 20:47
Eseg. 15:7Ese 6:7; 7:4
Eseg. 15:8Jes 6:11; Jer 25:11; Ese 6:14
Eseg. 15:82Kr 36:14
  • Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (bi12-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
Esegiël 15:1-8

Esegiël

15 Jehovah het weer met my gepraat en gesê: 2 “Mensekind, wat is die verskil tussen die hout van ’n wingerdstok en die hout van enige ander boom of tak van die bome van die woud? 3 Kan jy ’n paal daarvan maak om mee te werk? Of maak mense ’n pen daarmee sodat hulle iets daaraan kan ophang? 4 Kyk! Dit word in die vuur gegooi as brandhout. Die vuur verteer albei ente en verskroei die middelste deel. Kan dit dan vir enigiets gebruik word? 5 Selfs toe dit nog heel was, kon dit vir niks gebruik word nie. Hoeveel minder kan dit gebruik word wanneer die vuur dit verbrand en verskroei het!”

6 “Daarom sê die Soewereine Heer Jehovah: ‘Net soos ek die hout van ’n wingerdstok onder die bome van die woud as brandhout vir die vuur gegee het, so sal ek met die inwoners van Jerusalem maak.+ 7 Ek het teen hulle gedraai. Hulle het uit die vuur ontsnap, maar die vuur sal hulle verteer. En julle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek teen hulle draai.’”+

8 “‘Ek sal die land ’n verlate plek maak+ omdat hulle ontrou was,’+ sê die Soewereine Heer Jehovah.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel